Hierdie is die argief van al die beelde wat tydens 2013 as
spogbeelde
op die voorblad gepryk het.
Week 1
Keiserlike wapen van
Oostenryk-Hongarye
vanaf 1866 tot 1915.
besigtig
Week 2
'n Uitsig oor die oppervlak van die
Maan
met die
Aarde
in die agtergrond, soos gesien vanaf die
Apollo 8-ruimtetuig
op 24 Desember 1968.
besigtig
Week 3
Die
Aleksander Nefski
-katedraal in
Tallinn
,
Estland
.
besigtig
Week 4
'n
Laser
word gestuur tot die sentrum van die
Melkweg
vanuit die koepel Yepun van die Paranal-observatorium op die gelyknamige berg in
Chili
.
besigtig
Week 5
'n
Rooikat
(
Felis caracal
) in die
Nasionale Bergkwaggapark
,
Suid-Afrika
.
besigtig
Week 6
'n
Sikh
-pelgrim naby die Goue Tempel (Harmandir Sahib) in
Amritsar
,
Indie
.
besigtig
Week 7
Die Bondhusmeer in
Noorwee
.
besigtig
Week 8
Twee
perde
(
Equus ferus caballus
) op die Bianditz-berg in
Navarra
,
Spanje
, met die Aiakoberg in die agtergrond.
besigtig
Week 9
Twee
Europese byvreter
(
Merops apiaster
) in die
Franse
department Ariege.
(
Commons se beeld van die jaar 2012.
)
besigtig
Week 10
Die nasionale wapen van die
Karibiese
eilandnasie
Trinidad en Tobago
.
besigtig
Week 11
Die
NASA
-
ruimtependeltuig Challenger
ontplof 73 sekondes na lansering vanaf Cape Canaveral op die tuig se tiende sending. Al sewe bemanningslede sterf.
besigtig
Week 12
'n
Reusevisvanger
(
Megaceryle maxima
) in die
Rietvlei Natuurreservaat
,
Suid-Afrika
.
besigtig
Week 13
Uitsig oor die
Aarde
se atmosfeer
met die
Maan
in die agtergrond.
besigtig
Week 14
Engelstalige kaart van die
Falkland-eilande
.
besigtig
Week 15
George Washington
steek die
Delawarerivier
oor
, skildery deur
Emanuel Leutze
in 1851.
besigtig
Week 16
Die
Shakespeare's Memorial Theatre
in
Stratford-on-Avon
,
Engeland
, omstreeks 1890.
besigtig
Week 17
’n Namaqua-
verkleurmannetjie
(
Chamaeleo namaquensis
) in die
Namibwoestyn
in
Namibie
.
besigtig
Week 18
Die Saint-Julien du Mans-katedraal in
Le Mans
,
Frankryk
, in die aandskemer.
besigtig
Week 19
Hendrik VIII van Engeland
- skildery deur Hans Hohlbein die jongere.
besigtig
Week 20
Die agterkant van die groot seel van die
Verenigde State van Amerika
.
besigtig
Week 21
Die
Royal Albert Hall
in
Londen
, soos gesien vanaf die Albert Memorial in Kensington Gardens.
besigtig
Week 22
Twee vegtende
Kameelperde
(
Giraffa camelopardalis giraffa
) in die
Ithala Wildreservaat
in noordelike
KwaZulu-Natal
,
Suid-Afrika
.
besigtig
Week 23
Kaart wat die
Duits
-
Franse
grensgebied in 1887 vertoon.
besigtig
Week 24
Die raadsaal van die
Estniese
hoofstad
Tallinn
in die aandskemer.
besigtig
Week 25
Rutherford B. Hayes
, die
19de president
van die
Verenigde State van Amerika
vanaf 1877 tot 1881.
besigtig
Week 26
’n Uitsig oor
Munchen
, die
hoofstad
van die
Duitse
deelstaat
Beiere
, links die Vrouekerk en regs die Nuwe Raadsaal.
besigtig
Week 27
’n Kunstenaarskonsep van die
Eksoplaneet
Fomalhaut b
.
besigtig
Week 28
’n Namaqua-
verkleurmannetjie
(
Chamaeleo namaquensis
) in die
Namibwoestyn
in
Namibie
.
besigtig
Week 29
Die
Groot Koraalrif
naby die
Australiese
Heron-eiland.
besigtig
Week 30
Die nasionale wapen van die
Afrika
-
eilandnasie
Republiek van Seychelle
.
besigtig
Week 31
’n Uitsig oor die Balaklawa-baai, ’n voormalige
Sowjetse
duikboot
-basis en tans ’n museum op die
Krim
-skiereiland in
Oekraine
.
besigtig
Week 32
’n
Kleintandsaagvis
(
Pristis pectinata
) in die Georgia Aquarium in
Atlanta
,
VSA
.
besigtig
Week 33
Die
Russiese
Sojoes
-ruimtetuig bereik tydens die TMA-16-missie op op
2 Oktober
2009
die
Internasionale Ruimtestasie
.
besigtig
Week 34
’n
Airbus A320
styg op vanaf die lughawe in
Stuttgart
.
besigtig
Week 35
Die jong
Ho Chi Minh
(1890-1969), toe genoem
Nguyen Ai Quoc
, tydens die
Franse
Kommunistiese
Kongres van
Marseille
in
1921
.
besigtig
Week 36
Die
UNESCO
-
werelderfenisgebied
Zeche Zollverein in die
Duitse
stad
Essen
in die aandskemer.
besigtig
Week 37
Barack Obama
, die 44ste
President
van die
Verenigde State van Amerika
en sy kabinet op
10 September
2009
in die
Withuis
.
besigtig
Week 38
’n
Moerasruiter
(
Tringa stagnatilis
) in sy wintervere in Laem Pak Bia, Petchaburi,
Thailand
.
besigtig
Week 39
Die
Reichstag-gebou
in die
Duitse
hoofstad
Berlyn
in die aandskemer soos vanaf die weste gesien.
besigtig
Week 40
Wapen van die
Koninkryk van Skotland
vanaf 1603.
besigtig
Week 41
Sadko in die Onderwereld-ryk
, skildery deur
Ilja Repin
in 1876 (Russiese Staatsmuseum).
besigtig
Week 42
Die Golden Gate-brug by sonsopgang in Augustus 2013.
besigtig
Week 43
Twee
Langneus-vlindervisse
(
Forcipiger flavissimus
).
besigtig
Week 44
’n Nagtelike uitsig oor
Hongkong
, een van twee spesiale administratiewe streke van die
Volksrepubliek China
.
besigtig
Week 45
Die Wenners van die
Nobelprys vir Vrede
in
1994
in
Oslo
:
Israel
se eerste minister
Yitzhak Rabin
, Israel se minister van buitelandse sake
Shimon Peres
en
PLO
-voorsitter
Jasser Arafat
(van regs na links).
besigtig
Week 46
’n Rokende
Nama
-vrou in die
Kalahariwoestyn
in
Namibie
.
besigtig
Week 47
Mimas
met die impakkrater
Herschel
, soos afgeneem deur die
Cassini-Huygens
-wenteltuig op 13 Februarie 2010.
besigtig
Week 48
Die Royal Avenue in
Belfast
, tans
Noord-Ierland
.
Fotochroombeeld, omstreeks 1890-1900.
besigtig
Week 49
Steve Morse
(
Deep Purple
) tydens 'n optrede by die Musicos en la naturaleza 2013 in Hoyos del Espino, Avila,
Spanje
.
Foto geneem deur:
Carlos Delgado
.
besigtig
Week 50
Die groot wapen van die
Oostenrykse
deelstaat
Karinthie
.
besigtig
Week 51
Die Wiesener-spoorwegbrug tussen Wiesen en Filisur,
Switserland
.
besigtig
Week 52
'n
Ralreier
(
Ardeola ralloides
) in Tarn,
Frankryk
.
besigtig