Die meeste van die beelde wat op die
Afrikaanse Wikipedia
gebruik word is afkomstig van die
Wikimedia Commons
, 'n versameling vrye beelde en ander medialeers wat deur alle
Wikimedia
-projekte gebruik kan word, maar wat ook deur enige ander persoon of instansie gebruik kan word.
Die Wikimedia Commons besit tans meer as tien miljoen leers, waarvan sommige uitgewys word as
spogbeelde
. Enige persoon kan 'n rekening by die Wikimedia Commons skep en beelde nomineer vir
featured
-status of op ander gebruikers se nominasies reageer (
Commons:Commons:Featured picture candidates
). Die kriteria waarvolgens die Commons se spogbeelde gekies word strek van die tegniese tot die estetiese. Gebruikers wat reeds by 'n ander Wikimedia-projek geregistreer is, soos die Afrikaanse Wikipedia, word ook outomaties by die Wikimedia Commons geregistreer.
Afrikaanse Wikipediane kan ook beelde of ander medialeers by die Commons bydra (sommige doen reeds) en daar kan direk uit enige artikel hier na 'n beeld op die Commons skakel.
Die beelde wat hier verskyn het dus almal reeds spogstatus (
featured status
) behaal.
- Snuffel deur die
bestaande spogbeelde
van die Wikimedia Commons of
nomineer 'n beeld vir spogstatus
(dis ook moontlik om ander se nominasies te ondersteun).
- Indien die beeld teks in ander tale as Afrikaans bevat, vertaal dit asseblief voor dit op die voorblad geplaas word.
- Soek 'n artikel wat die onderwerp van die beeld deel,
berghaan
vir 'n prentjie van 'n berghaan, of
amfibie
vir 'n prentjie van 'n padda.
- Voeg die beeld by die volgende beskikbare sjabloon (deur op die rooi skakel te kliek), met 'n kort beskrywing, insluitende skakels na relevante artikels. Volg die formaat van die vorige sjablone!
- Onthou om erkenning aan die outeur te gee, selfs al word dit nie deur hom/haar vereis nie.
Hierdie is die argief van al die beelde wat tydens 2024 as
spogbeelde
op die voorblad gepryk het.
Week 1
Oorlogsplakkaat vir die
Verenigde Nasies
, geskep in 1943 deur die Amerikaanse Kantoor van Oorlogsinformasie.
besigtig
Week 2
'n
Winteroggend
in die Karpate- Nasionale Park,
Iwano-Frankifsk-oblast
,
Oekraine
.
besigtig
Week 3
'n Panoramiese uitsig van die Uluguru-bergreeks in
Tanzanie
.
besigtig
Week 4
'n
Volkswagen Beetle
uit 1957 voor die
Unesco
-
werelderfenisgebied
Porta Nigra
in
Trier
,
Duitsland
.
besigtig
Week 5
'n
Gorrelskurwepadda
(
Amietophrynus gutturalis
) swem in die
Sibayameer
,
KwaZulu-Natal
,
Suid-Afrika
.
besigtig
Week 6
'n
Teetuin
in die noordoostelike
Indiese
deelstaat
Sikkim
. Die land is die tweede grootste teeprodusent in die wereld.
besigtig
Week 7
'n Jong
vrou
verf 'n trap
wit
,
Portugal
.
besigtig
Week 8
Vincent van Gogh
(1853?1890) se nagskildery
Sterrenag oor die Rhone
(1888), deesdae in die
Paryse
Musee d'Orsay
.
besigtig
Week 9
Kasakse
joerte in
Oesbekistan
.
besigtig
Week 10
Die
Laat-Hellenistiese
marmer
beeldhouwerk
Laokoon en sy seuns, Vatikaanse Museum.
besigtig
Week 11
Canary Wharf
soos gesien vanaf
Limehouse
,
Londen
, snags.
besigtig
Week 12
Detail van 'n loodglasvenster in Saint Patrick Church (Junction City, Ohio) wat
Sint Patrick
uitbeeld met 'n
klawerblaar
.
besigtig
Week 13
Sononder in Fernando de Noronha,
Pernambuco
,
Brasilie
.
besigtig
Week 14
'n Volwasse sprinkaan in die genus
Romalea
, hier afgeneem in Suidsentraal-Amerika.
Foto-erkenning: Ryan Wood.
besigtig
Week 15
Die Rotskoepel op die
Tempelberg
in
Jerusalem
.
besigtig
Week 16
Die
neogotiese
stadsaal in Kołobrzeg,
Pole
, ontwerp deur die argitek
Karl Friedrich Schinkel
(1781?1841), snags.
besigtig
Week 17
'n
Kleinringnekstrandkiewiet
(Charadrius dubius)
op soek na kos in
Roermond
,
Nederland
.
besigtig
Week 18
Die weskant van die
Taj Mahal
in
Agra
,
Indie
, teen sononder.
besigtig
Week 19
Die Noordkaap in
Noorwee
is die noordelikste punt op die
Europese
vasteland.
besigtig
Week 20
'n Portret van die
Amerikaanse
aktrise
Katharine Hepburn
(1907?2003) in 1941.
besigtig
Week 21
Die binneruimte van die
Katedraal van Brasilia
, ontwerp deur
Oscar Niemeyer
.
besigtig
Week 22
'n Panoramiese uitsig oor
Bergen
van berg Fløyen,
Noorwee
.
besigtig
Week 23
Wikipedia:Voorbladbeeld week 23 2024
besigtig
Week 24
Wikipedia:Voorbladbeeld week 24 2024
besigtig
Week 25
Wikipedia:Voorbladbeeld week 25 2024
besigtig
Week 26
Wikipedia:Voorbladbeeld week 26 2024
besigtig
Week 27
Wikipedia:Voorbladbeeld week 27 2024
besigtig
Week 28
Wikipedia:Voorbladbeeld week 28 2024
besigtig
Week 29
Wikipedia:Voorbladbeeld week 29 2024
besigtig
Week 30
Wikipedia:Voorbladbeeld week 30 2024
besigtig
Week 31
Wikipedia:Voorbladbeeld week 31 2024
besigtig
Week 32
Wikipedia:Voorbladbeeld week 32 2024
besigtig
Week 33
Wikipedia:Voorbladbeeld week 33 2024
besigtig
Week 34
Wikipedia:Voorbladbeeld week 34 2024
besigtig
Week 35
Wikipedia:Voorbladbeeld week 35 2024
besigtig
Week 36
Wikipedia:Voorbladbeeld week 36 2024
besigtig
Week 37
Wikipedia:Voorbladbeeld week 37 2024
besigtig
Week 38
Wikipedia:Voorbladbeeld week 38 2024
besigtig
Week 39
Wikipedia:Voorbladbeeld week 39 2024
besigtig
Week 40
Wikipedia:Voorbladbeeld week 40 2024
besigtig
Week 41
Wikipedia:Voorbladbeeld week 41 2024
besigtig
Week 42
Wikipedia:Voorbladbeeld week 42 2024
besigtig
Week 43
Wikipedia:Voorbladbeeld week 43 2024
besigtig
Week 44
Wikipedia:Voorbladbeeld week 44 2024
besigtig
Week 45
Wikipedia:Voorbladbeeld week 45 2024
besigtig
Week 46
Wikipedia:Voorbladbeeld week 46 2024
besigtig
Week 47
Wikipedia:Voorbladbeeld week 47 2024
besigtig
Week 48
Wikipedia:Voorbladbeeld week 48 2024
besigtig
Week 49
Wikipedia:Voorbladbeeld week 49 2024
besigtig
Week 50
Wikipedia:Voorbladbeeld week 50 2024
besigtig
Week 51
Wikipedia:Voorbladbeeld week 51 2024
besigtig
Week 52
Wikipedia:Voorbladbeeld week 52 2024
besigtig