한국   대만   중국   일본 
Benares - Wikipedia Gaan na inhoud

Benares

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Waranasi )

Benares
???????

Kaart Wapen
Vlag
  Land Vlag van Indië  Indie
  Deelstaat Uttar Pradesh
  Koordinate 25°19′N 83°00′O  /  25.317°N 83.000°O  / 25.317; 83.000
  Stigting 5000 jaar gelede
  Oppervlakte:  
 - Totaal 1 550 vk km
  Hoogte bo seevlak 80,71 m
  Bevolking:  
 - Totaal (2011) 1 212 610
 - Bevolkingsdigtheid 1 995/vk km
 - Metropolitaanse gebied 1 432 280
  Tydsone UTC +5:30
  Burgemeester Mridula Jaiswal (BJP)

Benares ( Hindi : Ban?ras , [b??naːr?s], ), voorheen Varanasi ( V?r??as? , [?aː?raː??si], ), is 'n groot stad aan die wesoewer van die Gangesrivier in die Indiese deelstaat Uttar Pradesh . Die stad le in die noorde van die land en is een van die heiligste stede vir Hindoeisme in die wereld. Benares het 'n bevolking van 1 212 610 in 2011 gehad, maar dit is slegs die 32ste grootste stad in Indie.

Sien ook [ wysig | wysig bron ]

Eksterne skakels [ wysig | wysig bron ]

  • Wikimedia Commons logo Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Benares .
  • ( en ) Toerisme-inligting oor Benares op Wikivoyage
  • ( en ) ( hi ) Amptelike webwerf
  • ( en ) "Varanasi" . Encyclopædia Britannica . Besoek op 11 Mei 2022 .