in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
In konvensionele gebruik, is
verveling
'n
emosionele
en soms
sielkundige
staat wat ervaar word wanneer 'n individu sonder iets spesifiek om te doen gelaat word, nie in hul omgewing belangstel nie, of voel dat 'n dag of tydperk saai of vervelig is. Dit word ook deur geleerdes verstaan as 'n moderne verskynsel wat 'n kulturele dimensie het. "Daar is geen universeel aanvaarde definisie van verveling nie. Maar wat dit ook al is, redeneer navorsers, dit is nie bloot 'n ander naam vir depressie of apatie nie. Dit blyk 'n spesifieke geestelike toestand te wees wat mense onaangenaam vind - 'n gebrek aan stimulasie wat hulle na verligting laat smag, met 'n magdom gedrags-, mediese en sosiale gevolge."
[1]
Volgens BBC News, kan verveling "...'n gevaarlike en ontwrigtende gemoedstoestand wees wat jou gesondheid skaad"; maar navorsing "...stel voor dat ons sonder verveling nie ons kreatiewe prestasies kon bereik nie."
[2]
- Lars Svendsen
Filosofie van de verveling
. uitg. Ten Have (2e druk 2006).
- Lars Svendsen
Filosofie van de verveling
, uitg. Agora, Kampen (1e druk 2003)
- Hans Dijkhuis
Honger van de geest - filosofen over denken en mijmeren, gevoel en verveling
, uitg. Boom Amsterdam (2003)
ISBN 90-5352-941-1
- L.W. van der Camp
De kracht van de leegte: Het verschijnsel verveling in een spiritueel, cultuurhistorisch en filosofisch perspectief
uitg. Nijmegen (1992)
ISBN 90-9005391-3
- Awee Prins
Uit verveling
, uitg. Klement, Kampen (2007)
ISBN 90-77070-99-0
en
ISBN 978-90-77070-99-4
(8e druk)
- Ellio Paul
De mateloze mens: wijsgerig-antropologische studie over avontuur en verveling
, Amsterdam (1997)
- Reinhard Kuhn
The demon of noontide: ennui in Western literature
, Princeton University Press, Princeton NJ (1976)
ISBN 0-691-06311-7
- Alphonsus Maria Petrus Knoers
De verveling in de puberteit: bijdrage tot de psychologie van het gevoelsleven
, uitg. Van Gorcum, Assen (1966)
- Vladimir Jankelevitch
L'aventure, l'ennui, le serieux
, uitg. Aubier, Parijs (1963)
ISBN 2-7007-0041-4
- Louis Hoyack
De philosophie der verveling
, uitg. Kluwer, Deventer (1954)
- Nico Luijpen
De psychologie van de verveling
, uitg. Paris, Amsterdam (1951)
- Cornelis Verhoeven
Aantekeningen over verveling
In
Het Grote Gebeuren
uitg. Ambo, Utrecht (1966)
|
Wikiquote het aanhalings in verband met
Verveling
|
|
Wikimedia Commons bevat media in verband met
Boredom
.
|
|
---|
Filosowe
| |
---|
Teoriee
| |
---|
Konsepte
| |
---|
|