in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Vereenvoudigde Chinese karakters
|
|
Soort skryfstelsel
|
Logografie
|
Tyd gebruik
|
Sedert 1956
|
Rigting
|
Links na regs, bo na onder
|
Tale
|
Chinees
|
Stelsels
|
Moederstelsels
|
|
ISO 15924
|
Hans, 501
|
Nota
|
Hierdie bladsy kan fonetiese
IFA
-simbole of letters uit ander alfabette bevat
|
|
Vereenvoudigde Chinese karakters
(vereenvoudigde Chinees: ??字,
tradisionele Chinees
: 簡體字,
pinyin
: Ji?nt?zi) is gestandardiseerde
Chinese karakters
wat deur die
Sjiandai Hanju Tongjong Zibiao
(
Lys van karakters wat algemeeen in Moderne Chinees gebruik word
) vir gebruik in
Vastelandse China
voorgeskryf word. Tesame met tradisionele Chinese karakters is dit een van die twee standaard karakterversamelings vir hedendaagse geskrewe Chinees. Die regering van die
Volksrepubliek China
in Vastelandse China bevorder sedert die 1950's die ingebruikname van die vereenvoudigde karakters in 'n poging om geletterdheid te verbeter.
[1]
Vereenvoudigde Chinese karakters word amptelik in die Volksrepubliek China en in
Singapoer
gebruik.
Vereenvoudigde Chinese karakters staan amptelik as ?化字 (tradisionele Chinees: 簡化字, pinyin: Ji?nhuazi)
[2]
en informeel as ??字 (tradisionele Chinees: 簡體字, pinyin: Ji?ntizi)
[3]
bekend.
Mao Zedong
stel in 1952 in 'n neutedop die twee parallelle doelwitte van die vereenvoudigingsproses: dat die proses van vereenvoudiging beide die strukturele vereenvoudiging van karaktervorme sowel as die aansienlike verkleining van die totale aantal gestandardiseerde Chinese karakters moes behels.
[4]
Tradisionele Chinese karakters word vandag in
Hongkong
,
Macau
, en
Taiwan
(Republiek China) gebruik. Chinese diaspora gebruik gewoonlik tradisionele karakters, maar vereenvoudigde karakters word algemeen onder Vastelandse Chinese emigrante gebruik.
Vereenvoudigde karaktervorme is geskape deur die aantal stroke te verminder en die vorme van 'n aansienlike deel van tradisionele Chinese karakters te vereenvoudig. Sommige vereenvoudigings is op gewilde kursiewe vorme wat grafiese of fonetiese vereenvoudigings van die tradisionele vorme behels het, gebaseer. Sommige karakters is vereenvoudig deur reelmatige reels toe te pas, soos byvoorbeeld deur alle voorvalle van 'n sekere komponent met 'n vereenvoudigde weergawe van daardie komponent te vervang. Variantkarakters met dieselfde uitspraak en identiese betekenis is tot een gestandardiseerde karakter, gewoonlik die eenvoudigste van die variante, gereduseer. Uiteindelik is vele karakters ongeskonde deur die vereenvoudingsproses gelaat, en is dus identies aan die tradisionele Chinese ortografie.
Sommige vereenvoudigde karakters is baie anders, soms onvoorspelbaar so, aan hul tradisionele ewekniee, veral daardies waar 'n komponent deur 'n arbitrere eenvoudige simbool vervang is.
[5]
Dit lei gereeld opponente van vereenvoudiging wat die vereenvoudigingsmetodes nie goed ken nie tot die slotsom dat die algehele proses van karaktervereenvoudiging ook arbitrer is.
[6]
[7]
In der werklikheid is die metodes en reels van vereenvoudiging min en intern konsewent.
[8]
Aan die ander kant spog voorstanders van vereenvoudiging met 'n paar gekose vereenvoudigde karakters asof dit vernuftige uitvindsels sy, wanneer dit inderdaad reeds vir honderde jare as antieke variante bestaan.
[9]
Die debat oor die gebruik van tradisionele teenoor vereenvoudigde Chinese karakters duur vandag nog voort in Chineessprekende lande.
'n Tweede ronde van vereenvoudiging is in 1977 uitgevaardig, maar is later weens 'n aantal redes teruggetrek. Die Chinese regering het egter nog nie amptelik die doelwit van verdere toekomstige vereenvoudiging laat vaar nie. In Augustus 2009 het die Volksrepubliek China begin om openbare terugvoer oor 'n gewysigde lys van vereenvoudigde karakters in te samel.
[10]
[11]
[12]
[13]
-
Tradisionele wei (?) (= doen, maak)
-
Tradisionele wei (爲) (skryfvariant)
-
Vereenvoudigde wei (?) (4 stroke i.p.v. 9)
Verwysings en voetnotas
[
wysig
|
wysig bron
]
- ↑
?育部就《?字?化方案》等?布 50 周年答?者提?
Semi-eeu-fees vir die publikasie van die Chinese Karaktervereenvoudigingsplan en amptelike perskonferensie.
- ↑
Verwys na amptelike publikasies:
zh:?字?化方案
,
zh:?化字?表
, esv.
- ↑
Die naam
zh:??字
verwys na die vereenvoudiging van die karakter wat "struktuur" of "liggaam" beteken. Hierdie vorm van vereenvoudigde karakters bestaan reeds etlike duisend jaar neffens algemene, ingewikkelder weergawes. Aan die ander kant beteken ?化字 Vereenvoudigde Karakters, wat na metodes meer as net strukturele vereenvoudiging verwys.
- ↑
書同文 :《漢字簡化方案》制訂始末,?加佳,新??
。Gedetailleerde oorlewering van die Chinese vereenvoudigingspoging.
- ↑
Voorbeelde van karakters waar 'n komponent deur 'n arbitrer gekose en vereenvoudigde simbool vervang is, sluit in: ?(對)、?(鄧)、?(觀)、?(歡).
- ↑
Sien bv. die Engelse weergawe van hierdie artikel soos op
9 Mei 2011
en die Chinese weergawe soos op
28 April 2011
, Vereenvoudigingsmetode-seksie.
- ↑
彭小明 faal in sy boek om te verstaan dat 又 nie as 'n vereenvoudigde komponent gebruik word nie (簡化偏旁), en spot dus die "inkonsekwente toepassing" van 又 in ?, ?, ?, esv. Die outeur maak ook 'n wanvoorstelling van die beweegrede omtrent die vereenvoudiging van 團, sowel as kursief-gebaseerde vereenvoudigings. Sien
zh:簡化字#簡化方法
en oorspronklike, amptelike skryfstukke soos
?化字?表
. 彭小明,《
漢字簡化得不償失
》,香港:夏菲爾國際出版公司,2008年01月,
ISBN 9789629380687
。
- ↑
Sien
zh:簡化字#簡化方法
- ↑
In '17?角度看到繁???字 (???察?)' (
part1
en
part2
), die geleerde 裴? loof byvoorbeeld die vereenvoudigde karakter ? as 'n vernuftige nuwe uitvindsel, wanneer dit inderdaad reeds vir honderde jare bestaan (sien
康熙字典「?」
).
- ↑
[https://web.archive.org/web/20090815131513/http://www.china-language.gov.cn/gfhzb/gfhzb/gong_gao.html Geargiveer
15 Augustus 2009 op
Wayback Machine
Geargiveer
15 Augustus 2009 op
Wayback Machine
Geargiveer
15 Augustus 2009 op
Wayback Machine
Geargiveer
15 Augustus 2009 op
Wayback Machine
Geargiveer
15 Augustus 2009 op
Wayback Machine
Geargiveer
15 Augustus 2009 op
Wayback Machine
Geargiveer
15 Augustus 2009 op
Wayback Machine
Geargiveer
15 Augustus 2009 op
Wayback Machine
Geargiveer
15 Augustus 2009 op
Wayback Machine
Geargiveer
15 Augustus 2009 op
Wayback Machine
Geargiveer
15 Augustus 2009 op
Wayback Machine
Geargiveer
15 Augustus 2009 op
Wayback Machine
Geargiveer
15 Augustus 2009 op
Wayback Machine
Geargiveer
15 Augustus 2009 op
Wayback Machine
Geargiveer
15 Augustus 2009 op
Wayback Machine
Geargiveer
15 Augustus 2009 op
Wayback Machine
Geargiveer
15 Augustus 2009 op
Wayback Machine
Geargiveer
15 Augustus 2009 op
Wayback Machine
Geargiveer
15 Augustus 2009 op
Wayback Machine
Geargiveer
15 Augustus 2009 op
Wayback Machine
Geargiveer
15 Augustus 2009 op
Wayback Machine
Geargiveer
15 Augustus 2009 op
Wayback Machine
Geargiveer
15 Augustus 2009 op
Wayback Machine
Geargiveer
15 Augustus 2009 op
Wayback Machine
Geargiveer
15 Augustus 2009 op
Wayback Machine
Geargiveer
15 Augustus 2009 op
Wayback Machine
Geargiveer
15 Augustus 2009 op
Wayback Machine
Geargiveer
15 Augustus 2009 op
Wayback Machine
Geargiveer
15 Augustus 2009 op
Wayback Machine
Geargiveer
15 Augustus 2009 op
Wayback Machine
Geargiveer
15 Augustus 2009 op
Wayback Machine
Geargiveer
15 Augustus 2009 op
Wayback Machine
Geargiveer
15 Augustus 2009 op
Wayback Machine
Geargiveer
15 Augustus 2009 op
Wayback Machine
Geargiveer
15 Augustus 2009 op
Wayback Machine
Geargiveer
15 Augustus 2009 op
Wayback Machine
Geargiveer
15 Augustus 2009 op
Wayback Machine
Geargiveer
15 Augustus 2009 op
Wayback Machine
?于《通用?范?字表》公?征求意?的公告
]
Geargiveer
15 Augustus 2009 op
Wayback Machine
. Bladsy oor die lys op die Staatstaalkommissie se webwerf, insluitende 'n skakel na 'n pdf-leer van die lys. Besoek op 2009-08-18.
- ↑
?字,?繁?是??
. Gesindikeer van
人民日?
(
Volksdagblad
), 2009-04-09. Besoek op 2009-04-10.
- ↑
?家?恢?繁?字代价太大 新?范?字表?公布
Gesindikeer van
新京?
, 2009-04-09. Besoek op 2009-04-10.
- ↑
[1]