in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die
Umhlanga Rocks-vuurtoring
is in
1954
voltooi en staan op die strand by
Umhlanga
. Dit is onbeman en aktief. Die ronde betontoring is wit onder en rooi bo. Die
vuurtoring
is 21 m hoog en het 'n
fokale vlak
van 25 m bo die hoogwatermerk.
Die toring het 'n elektriese lig van 600 000 CD, wat op 'n roterende stelsel gemonteer is en wat 24
seemyl
ver gesien kan word, asook 'n vaste
rooi
lig. Die rooi lig stel
skepe
buite die Durbanhawe in staat om hul posisie te monitor. As die rooi lig gesien kan word, is die skip te naby aan die kus.
[1]
Koordinate
:
29°43′41.57″S
31°05′18.20″O
/
29.7282139°S 31.0883889°O
/
-29.7282139; 31.0883889