in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Ulysses S. Grant
, gebore as
Hiram Ulysses Grant
, (
27 April
1822
?
23 Julie
1885
) was die 18de
President van die Verenigde State
(1869?1877). Hy het homself onderskei as generaal tydens die
Amerikaanse Burgeroorlog
. Tydens sy ampstermyn het
Colorado
op
1 Augustus
1876
die 38ste
deelstaat van die Verenigde State
geword.