한국   대만   중국   일본 
Uckermark (distrik) - Wikipedia Gaan na inhoud

Uckermark (distrik)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Uckermark
Wapen Ligging in Duitsland
Basiese gegewens
Deelstaat : Brandenburg
Administratiewe setel : Prenzlau
Oppervlakte : 3 058,08 vk km
Bevolking : 120 878 (31 Desember 2016)
Bevolkingsdigtheid : 39,5 inwoners per vk km
Kenteken: UM
Administratiewe verdeling: 34 munisipaliteite
Landrat : Karina Dork (CDU)
Amptelike webwerf: uckermark.de Geargiveer 2 September 2011 op Wayback Machine
Ligging in Brandenburg
Baksteengotiese boukuns in Prenzlau. Die stad dien as administratiewe setel van die distrik
Markplein in Angermunde
'n Bloureier in die natuurbewaringsgebied Kleine Schorfheide

Uckermark is 'n administratiewe distrik in die noordooste van die Duitse deelstaat Brandenburg wat sy naam aan die gelyknamige historiese landskap ontleen het.

Met 'n oppervlakte van 3 058 km² is Uckermark die grootste landelike distrik in Duitsland, maar met 'n bevolking van slegs sowat 121 000 ook een van die mees yl bevolkte distrikte. Sy administratiewe sentrum is Prenzlau .


Vlag vann Brandenburg Selfregerende stede en distrikte van Brandenburg Wapen van Brandenburg
Selfregerende stede Brandenburg an der Havel ? Cottbus ? Frankfurt (Oder) ? Potsdam
Distrikte Barnim ? Dahme-Spreewald ? Elbe-Elster ? Havelland ? Markisch-Oderland ? Oberhavel ? Oberspreewald-Lausitz ? Oder-Spree ? Ostprignitz-Ruppin ? Potsdam-Mittelmark ? Prignitz ? Spree-Neiße ? Teltow-Flaming ? Uckermark