Transkontinentale land

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Kaart van Transkontinentale lande: ??  Lande met 'n aangrensende gebied op twee kontinente ??  Lande met 'n nie-aangrensende gebied op twee kontinente ??  Lande wie se transkontinentale status afhang van die regstatus van hul eise of die definisie van kontinentale grense wat gebruik word

'n Transkontinentale land is 'n land wat oor meer as een kontinent streek.

Voorbeelde van transkontinentale lande [ wysig | wysig bron ]

Afrika en Asie [ wysig | wysig bron ]

Afrika en Europa [ wysig | wysig bron ]

Asie en Europa [ wysig | wysig bron ]

Die konvensionele grens tussen Europa en Asie, groen Europa en pers Asie.
  • Armenie ? le in Asie, maar neem deel aan Europese sportkompetisies en is lid van die Raad van Europa .
  • Azerbeidjan ? le in Europa en Asie, maar neem deel aan Europese sportkompetisies en is lid van die Raad van Europa.
  • Siprus ? le in Asie, maar is geopolities en kultureel Europees.
  • Georgie ? le in Europa en Asie, maar neem deel aan Europese sportkompetisies, Eurovisie sangfees en is 'n lid van die Raad van Europa.
  • Kasakstan ? le in Europa en Asie, maar neem deel aan Europese sportkompetisies en is 'n kandidaat-lid van die Raad van Europa.
  • Rusland ? le in Europa en Asie.
  • Turkye ? le in Europa en Asie, geskei deur die Bosporus .

Asie en Oseanie [ wysig | wysig bron ]

  • Indonesie ? le in Asie, oostelike deel is volgens sommige definisies deel van Oseanie.
  • Oos-Timor ? le in Asie, maar kultureel geassosieer met Oseanie.

Europa en Noord-Amerika [ wysig | wysig bron ]

Noord- en in Suid-Amerika [ wysig | wysig bron ]

Globaal [ wysig | wysig bron ]