한국   대만   중국   일본 
Theodor Herzl - Wikipedia Gaan na inhoud

Theodor Herzl

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Theodor Herzl
Gebore
Benjamin Ze'ev Herzl

2 Mei 1860
Boedapest , Koninkryk van Hongarye (tans Hongarye )
Sterf 3 Julie 1904 (op 44)
Nasionaliteit Vlag van Oostenryk-Hongarye  Oostenryk-Hongarye
Beroep Joernalis, dramaturg, skrywer en politieke aktivis
Bekend vir vader van die moderne politieke Sionisme
Eggenoot Julie Naschauer (1889?1904)
Ouer(s) Jeanette en Jakob Herzl
Geloof Joodse ateis [1]
Handtekening

Theodor Herzl ( Hebreeus : ?????? ??? ???? , Binyamin Ze'ev Herzl, Hongaars : Herzl Tivadar ; ook bekend as ???? ?????? , Hoze Ha'Medinah, "Die geesdrywer van die staat" ( Israel ) of ???? ????? ??????? , Hoze Medinat HaYehudim, "Die geesdrywer van die Joodse staat"; 2 Mei 1860 - 3 Julie 1904 ) was 'n Oostenrykse-Hongaarse joernalis, skrywer en die vader van die moderne politieke Sionisme .

Verwysings [ wysig | wysig bron ]

  1. ( en ) David S. New (2013). Holy War . McFarland. ISBN   9781476603919 . Herzl, for example, was an atheist.

Eksterne skakels [ wysig | wysig bron ]