in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Afrika suid van die Sahara
is die deel van die
kontinent
suid van die
Saharawoestyn
.
Somalie
,
Djiboeti
en
Soedan
is geografies deel van die streek, maar is
kultureel
,
taalkundig
en
histories
deel van die
Arabiese wereld
.
Die onderstaande lande is in Afrika suid van die Sahara: