in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Staurakios
of
Stauracius
(
Grieks
: Σταυρ?κιο?; oorl. 11 Januarie 812) was die
Bisantynse
keiser van 26 Julie tot 2 Oktober 811. Hy het sy pa,
Nikephoros I Logothetes
, opgevolg wat in ’n oorlog teen die
Bulgare
by die Slag van Pliska dood is. Staurakios se bewind is kortgeknip deur ’n ernstige wond wat hy in dieselfde veldslag opgedoen het en sy swaer,
Michael I Rangabe
, het hom gedwing om in ’n klooster af te tree, waar hy kort daarna dood is.