한국   대만   중국   일본 
South Head-vuurtoring, Saldanhabaai - Wikipedia Gaan na inhoud

South Head-vuurtoring, Saldanhabaai

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Die South Head-vuurtoring in Saldanhabaai is 'n 22 meter (75 voet) hoe, ronde betontoring met 'n fokale vlak van 35 meter (115 voet). [1] Die boonste helfte is 'n diep geel en die onderste helfte wit.

Die toring lewer vier wit flitse elke 30 sekondes. [2] Dit staan op die suidelike oewer, by die ingang van Saldanhabaai-hawe . Dit is een van twee vuurtorings by die hawe-ingang. Die ander een is die North Head-vuurtoring aan die noordekant van die ingang. Die reguit lyn tussen die twee vuurtorings is die amptelike aankomslyn vir skepe wat die hawe binnegaan. [3]

Geskiedenis [ wysig | wysig bron ]

Die voorganger van die huidige betontoring was 'n 21 m hoe tralietoring wat in Desember 1969 in gebruik geneem is. [4] Die huidige betontoring is op 7 Desember 2000 in gebruik geneem. [5]

Sien ook [ wysig | wysig bron ]

Verwysings [ wysig | wysig bron ]

Koordinate : 33°06′19.44″S 17°57′18.01″O  /  33.1054000°S 17.9550028°O  / -33.1054000; 17.9550028

Vlag van Suid-Afrika Vuurtorings van Suid-Afrika
Atlantiese Kus en Valsbaai:

Dasseneiland  • Doringbaai  • Groenpunt  • Groenriviermond  • Hondeklipbaai  • Kaap Columbine  • Kaappunt (Diaspunt)  • Kaappunt (Kaap Maclear)  • Kaapstadhawe-breekwater  • Kaap St. Martin  • Milnerton  • Mouillepunt  • North Head, Saldanhabaai  • Port Nolloth  • Robbeneiland  • Roman Rock  • Simonstad-skeepswerf  • Slangkop  • South Head, Saldanhabaai  • Stompneuspunt

Kaapse Suidkus:

Cape Seal  • Danger Point  • Hangklip  • Kaap Agulhas  • Kaap Infanta  • Kaap Sint Blaize  • Quoin Point  • Ystervarkpunt

Oos-Kaap:

Castle Point  • Deal-vuurtoring  • Donkin Hill  • Groot-Vispunt  • Hood Point  • Kaap Hermes  • Kaap Morgan  • Kaap Recife  • M’bashe Point  • Seal Point  • South Sand Bluff  • Voeleiland

KwaZulu-Natal:

Anglo-American-gebou  • Cooper  • Durnford Point  • Green Point (Clansthal)  • Ifafastrand  • Jesser Point  • Kaap St. Lucia  • Kaap Vidal  • North Sand Bluff  • Ou Bluff-vuurtoring  • Port Shepstone  • Richardsbaai-Noord-breekwater  • Richardsbaai  • Umhlanga Rocks