한국   대만   중국   일본 
Saransk - Wikipedia Gaan na inhoud

Saransk

Koordinate : 54°11′N 45°11′O  /  54.183°N 45.183°O  / 54.183; 45.183
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Saransk

Саранск

Саранош
Саран ош
Stad
Vlag van Saransk
Vlag
Wapen van Saransk
Wapen
Die ligging van Mordowië in Rusland
Die ligging van Mordowie in Rusland
Saransk is in Republiek Mordowië
Saransk
Saransk
Die ligging van Saransk in Mordowie
Koordinate: 54°11′N 45°11′O  /  54.183°N 45.183°O  / 54.183; 45.183
Land Vlag van Rusland  Rusland
Republiek Mordowie
Stigting 1641
Stadstatus 1780
Regering
 ? Tipe Stad-okroeg
 ? Burgemeester Pjotr Toeltajef
Oppervlak
 ? Totaal 383 km 2 (148 vk. myl)
Hoogte
160 m (520 ft)
Bevolking
 ? Totaal 318 841
 ? Digtheid 780/km 2 (2 000/vk. myl)
Tydsone UTC+03:00 (MSK)
Webwerf adm-saransk.ru

Saransk ( Russies : Сара?нск; Moksja : Саранош; Erzja : Саран ош) is die hoofstad van die Republiek van Mordowie , ’n federale deelgebied van Rusland . Dit is in die opvanggebied van die Wolga -rivier gelee, by die samevloei van die Saranka- en die Insar-rivier, 630 km oos van Moskou . Die bevolking in 2018 was 318 841. Dit was een van die gasheerstede tydens die FIFA Sokker-Wereldbekertoernooi in 2018 .

Eksterne skakels [ wysig | wysig bron ]