in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Sarah Diana Stevenson
(gebore 30 Maart 1983,
Doncaster
) is 'n
Britse
Taekwondo
-atleet vanaf
Bentley
naby
Doncaster
in
Engeland
.
Stevenson eindig vierde tydens haar Olimpiese debuut in
2000
. Tydens die
Spele van 2008
wen sy 'n brons medalje nadat 'n beoordelingsfout reggestel is. Dit maak haar die eerste Brit om 'n medalje in die sport te verower. Sy wen goud tydens die 2012 Olimpiese Kwalifiseering ten spyte daarvan dat haar hand gebreek is.
Tydens die openingseremonie van die
Olimpiese Somerspele van 2012
het Stevenson die
Olimpiese eed
namens die atlete afgele.