in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die
Russiese Grand Prix
(
Russies
: Гран-при России) is 'n motorwedren wat reeds in die 1910s in St. Petersburg plaasgevind het.
Die wedren is sedert 2014 by die
Sochi Autodrom
, 'n straatbaan rondom die Olimpiese Park in
Sotsji
,
Rusland
, gehou en het jaarliks van 2014 tot 2021 'n deel van die
Formule Een
Wereldkampioenskap gevorm.
Die kontrak met die wedren se organiseerders is in Maart 2022 gekanselleer weens
Rusland se inval in Oekraine
.
[1]
Wenners van die Russiese Grand Prix
[
wysig
|
wysig bron
]
('
n Pienk agtergrond dui aan dat die wedren nie deel was van die Formule Een Wereldkampioenskap nie
)