Roosrewolusie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Roosrewolusie
Deel van die Kleurrewolusies

Betogers in Tbilisi
Datum November 2003
Ligging Georgie
Resultaat
Strydende partye
Vlag van Georgië Verenigde Nasionale Beweging
Kmara
Vlag van Georgië Regering van Georgie
  • Vlag van Georgië Polisie van Georgie
Aanvoerders
Vlag van Georgië Mikheil Saakashvili
Vlag van Georgië Nino Boerdjanadze
Vlag van Georgië Edward Sjewardnadze

Die Roosrewolusie ( Georgies : ???????? ?????????, wardebis rewoloetsia ) was wydverspreide protesoptogte in Georgie oor beweerde bedrog in die verkiesing van November 2003, toe Edward Sjewardnadze as president herkies is. Dit het daartoe gelei dat Sjewardnadze op 23 November van die jaar bedank en ’n nuwe regering aan die bewind gekom het.