Rio Iguazu

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Rio Iguazu
Die Rio Iguazú net oos van die Iguazú-waterval in Brasilië.
Die Rio Iguazu net oos van die Iguazu-waterval in Brasilie .
Die Rio Iguazu net oos van die Iguazu-waterval in Brasilie .

Die stroomgebied van die Rio Iguazu.

Oorsprong naby Curitiba , Brasilie
Monding Rio Paraguay naby Foz do Iguacu , Argentinie , Brasilie
Stroomgebied Brasilie
Lengte 1 320 km (820 myl)
Oorspronghoogte 1 200 m (3 937 voet)
Mondinghoogte 110 m (361 voet)
Gemiddelde afloop 1 746 m³/s (61 659 vt/s³)
Stroomgebiedopp. 123 162 km² (23 938 myl²)
Kaart van die Río de la Plata-bekken in Suid-Amerika.
Kaart van die Rio de la Plata-bekken in Suid-Amerika.
Die Rio Iguazu (regs) by sy saamvloei met die Rio Parana (middel)
Die indrukwekkende Iguazu-waterval

Die Rio Iguazu ( Portugees : Rio Iguacu ; [??i.u i?wa?su], Spaans : Rio Iguazu , [?ri.o i?wa?su]) is 'n groot wes-vloeiende rivier in Suid-Amerika . Die rivier, met 'n lengte van 1 320 km, is 'n oostelike sytak van die Rio Parana .

Die Rio Iguazu ontspring naby die Brasiliaanse stad Curitiba . Aansluitend vloei die rivier in 'n westelike rigting en mond by Foz do Iguacu op die Argentyns -Brasiliaanse grens in die Rio Paraguay uit. Net voor sy monding bereik die Rio Iguazu die bekende Iguazu-waterval , sedert 1984 'n Unesco - werelderfenisgebied .

Eksterne skakels [ wysig | wysig bron ]

  • Wikimedia Commons logo Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Rio Iguazu .
  • ( en ) "Iguacu River" . Encyclopædia Britannica . Besoek op 15 Junie 2018 .