한국   대만   중국   일본 
Ricky Januarie - Wikipedia Gaan na inhoud

Ricky Januarie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Ricky Januarie Rugbyportaal
Volle naam Enrico Ricardo Januarie
Bynaam Ricky
Geboortedatum 2 Januarie 1982 ( 1982-01-02 ) (42 jaar oud)
Geboorteplek Hopefield , Suid-Afrika
Lengte 1.69 m
Massa 86 kg
Skool Weston Senior Sekonder
Beroep Professionele Rugbyspeler
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Skrumskakel
Springbokno. 769
Professionele / senior klubs
Jare Klub / span Weds (pte)
2009?2010
2011?2015
2015?2017
2017?2019
2019?
Ospreys
Lyon OU
La Rochelle
SU Agen
RAC Chateauroux
2
79
53
40
(5)
(40)
(15)
(5)
korrek soos op 11 Desember 2019.
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
2002
2003?2007
2008?2011
Boland
Leeus
WP
0
8
11
0
(20)
(15)
korrek soos op 11 Desember 2019.
Superrugby / Verenigde Rugbykampioenskap
Jare Klub / span Weds (pte)
2003?2006
2007
2008?2010
Cats
Lions
Stormers
43
7
54
(10)
(0)
(20)
korrek soos op 11 Desember 2019.
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
2005?2010 Vlag van Suid-Afrika  Suid-Afrika 47 (25)
korrek soos op 22 Nov 2012.

Ricky Januarie (* 2 Januarie 1982 in Hopefield , Suid-Afrika ) is 'n oud-Springbok rugbyspeler wat tot 2010 vir die Westelike Provinsie in die Curriebeker en vir die Stormers Super 14 -rugby gespeel het. Hy speel sedert 2011 sy rugby in Frankryk.

Eksterne skakels [ wysig | wysig bron ]