한국   대만   중국   일본 
Pula - Wikipedia Gaan na inhoud

Pula

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Hierdie artikel handel oor die hawestad in Kroasie. Vir Botswana se geldeenheid sien Botswana pula .

Pula

Kaart Wapen
Vlag
  Land Vlag van Kroasië  Kroasie
  Provinsie Istrie
  Koordinate 44°52′N 13°51′O  /  44.867°N 13.850°O  / 44.867; 13.850
  Stigting 45 v.C.
  Oppervlakte:  
 - Totaal 51,65 vk km
  Hoogte bo seevlak 30 m
  Bevolking:  
 - Totaal (2019) 57 460
 - Bevolkingsdigtheid 1 100/vk km
  Tydsone UTC +1 (MET)
 - Somertyd UTC +2 (MEST)
  Burgemeester Boris Mileti? (IDS)
  Amptelike webwerf pula.hr Geargiveer 8 Maart 2017 op Wayback Machine
Die hawe van Pula
Die Arena van Pula
Tempel van Augustus

Pula ( Italiaans : Pola ) is 'n hawestad in die weste van Kroasie langs die Middellandse See . Tot en met 1797 was die stad 'n Venesiaanse besitting en het daarna onder Habsburgs - Oostenrykse bewind gekom. In 1918, na die Eerste Wereldoorlog , is Pula weer by Italie ingelyf. Na die Tweede Wereldoorlog is die stad by Joego-Slawie ingelyf. Sedert 1991 is die stad in Kroasie gelee nadat die land sy onafhanklikheid verkry het. In 1946 was nog 90% van die bewoners etniese Italianers , maar die meeste van hulle het na Italie geemigreer.

Ekonomie [ wysig | wysig bron ]

Skeepsbou is die belangrikste industrie en Pula is die tuiste van Uljanik en Tehnomont , twee groot skeepsbouwerwe.

Toerisme [ wysig | wysig bron ]

Toerisme vorm 'n baie belangrike deel van die ekonomie : die stad het baie ou Romeinse geboue en 'n warm klimaat met 'n groot strand.

Sien ook [ wysig | wysig bron ]

Eksterne skakels [ wysig | wysig bron ]

  • Wikimedia Commons logo Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Pula .
  • ( en ) Toerisme-inligting oor Pula op Wikivoyage
  • ( en ) Amptelike webwerf van Pula Geargiveer 8 Maart 2017 op Wayback Machine
  • ( en ) "Pula" . Encyclopædia Britannica . Besoek op 26 Maart 2020 .