Provensaals

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Provensaals
Provencau
Gepraat in: Vlag van Frankryk  Frankryk
Vlag van Italië  Italie
Vlag van Monaco  Monaco  
Gebied: Provence
Totale sprekers: 362 000
Taalfamilie : Indo-Europees
  Romaans
   Wes-Romaans
    Galloiberies
     Galloromaans
      Oksitaans-Romaans
       Oksitaans
        Suid-Oksitaans
         Provensaals  
Skrifstelsel: Latynse alfabet  
Amptelike status
Amptelike taal in:
Gereguleer deur: Congres Permanent de la Lenga Occitana [1]
Taalkodes
ISO 639-1 : oc
ISO 639-2 : oci
ISO 639-3 : oci  
Dialekte van Oksitaans

Provensaals ( Oksitaans : Provencau , Frans : Provencal ) is 'n Oksitaanse dialek wat in die suide van Frankryk gepraat word in die gebiede Provence en Languedoc .

Die naam van die dialek is afkomstig van die historiese provinsie Provence .

Provensaals behoort saam met Languedokies tot die Suid-Oksitaanse dialekgroep.

Verwysings [ wysig | wysig bron ]

  1. " Congres permanent de la langue occitane / Congres permanent de la lenga occitana - Un nouvel organisme de regulation de l'occitan au service des usagers et des locuteurs " . Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Januarie 2012 . Besoek op 15 April 2012 .

Eksterne skakels [ wysig | wysig bron ]


Indo-Europese tale : Kentum-tale : Italiese tale
Italiese groep Oskies | Umbries | Faliskies | Latyn
Romaanse tale
Iberoromaans Aragonees | Asturies | Galicies | Katalaans | Ladino | Leonees | Portugees | Spaans
Galloromaans Langues d'oil : Frans | Gallo | Lorreins | Normandies ( Auregnais | Guernesiais | Jerriais | Sercquiais ) Pikardies | Champenois | Waals | Anglo-Normandies
Oksitaans : Aranees | Auvergnat | Gaskons | Languedokies | Limousin | Provensaals
Frankoprovensaals
Galloitalies Lombardies | Monegaskies | Piemontees | Venesiaans
Retoromaans Romansch | Ladinies | Friulaans
Italoromaans Dalmaties | Italiaans | Napolitaans
Suid-Romaans Korsikaans | Sardies ( Campidanies , Galluraans , Logudories , Sassaries ) | Sisiliaans
Balkanromaans Aroemeens | Istro-Roemaans | Meglenoroemaans | Roemeens
Romaanse
Kunstale
Interlingua | Interlingue | Lingua Franca Nova