한국   대만   중국   일본 
Ponta Delgada - Wikipedia Gaan na inhoud

Ponta Delgada

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Ponta Delgada

Kaart Wapen
Vlag
  Land Vlag van Portugal  Portugal
  Gebied Asore
  Koordinate 37°45′N 25°40′W  /  37.750°N 25.667°W  / 37.750; -25.667
  Stigting 1450
  Oppervlakte:  
 - Totaal 231,90 vk km
  Hoogte bo seevlak 0 m
  Bevolking:  
 - Totaal (2004) 46 102
 - Bevolkingsdigtheid 278,21/vk km
  Tydsone UTC -1
  Burgemeester Jose Manuel Bolieiro
  Amptelike webwerf

Ponta Delgada is sedert 1450 die hoofstad en grootste stad van die Asore , 'n oorsese gebied van Portugal tussen Noord-Amerika en Europa in die Atlantiese Oseaan . Die stad het in 2004 'n bevolking van 46 102 gehad en 'n oppervlakte van 231,90 km².

Eksterne skakels [ wysig | wysig bron ]