한국   대만   중국   일본 
Pniel - Wikipedia Gaan na inhoud

Pniel

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Pniel
Pniel is in Wes-Kaap
Pniel
Pniel
Koordinate: 33°54′0″S 18°57′0″O  /  33.90000°S 18.95000°O  / -33.90000; 18.95000 Koordinate : 33°54′0″S 18°57′0″O  /  33.90000°S 18.95000°O  / -33.90000; 18.95000
Land Vlag van Suid-Afrika  Suid-Afrika
Provinsie Wes-Kaap
Distriksmunisipaliteit Kaapse Wynland
Plaaslike Munisipaliteit Stellenbosch
Stigting 1843
Oppervlak
 ? Totaal 0,48 km 2 (0,19 vk. myl)
Bevolking
 ? Totaal 2 564
 ? Digtheid 5 300/km 2 (14 000/vk. myl)
Tydsone UTC+2 ( SAST )
Poskode
7681

Pniel le op die Helshoogtepad, die R310 , van Stellenbosch af in die rigting van Groot-Drakenstein en die Paarl en vorm deel van die Stellenbosch Plaaslike Munisipaliteit .

Die dorpie is in 1843 as 'n sendingstasie van die Nederduitse Gereformeerde Kerk deur Johan Frederick Stegmann, die eerste sendeling, gestig. Genesis 32 verse 30 en 31 het die naam verskaf. Die oorspronklike kerk uit 1843 het goed behoue gebly. Met die sensus van 1891 in die Kaapkolonie was hier 650 inwoners. Aan die begin van die 21ste eeu het die getal op nagenoeg 4 000 gestaan. Cyster is 'n van wat opvallend baie op die dorp voorkom. In die apartheidsjare is Pniel tot groepsgebied vir kleurlinge verklaar.

Daar is ook 'n sendingstasie en diamantdelwery by Barkly-Wes met die naam van Pniel.

Sien ook [ wysig | wysig bron ]

Bronne [ wysig | wysig bron ]