한국   대만   중국   일본 
Pionierspark - Wikipedia Gaan na inhoud

Pionierspark

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Pionierspark
Voorstad
Pionierspark is in Namibia
Pionierspark
Pionierspark
Koordinate: 22°35′28″S 17°04′04″O  /  22.59111°S 17.06778°O  / -22.59111; 17.06778 Koordinate : 22°35′28″S 17°04′04″O  /  22.59111°S 17.06778°O  / -22.59111; 17.06778
Land Vlag van Namibië  Namibie
Streek Khomas
Stad Windhoek
Kiesafdeling Windhoek-Wes
Skakelkodes 61

Pionierspark is ’n groot suidelike voorstad van die Namibiese hoofstad Windhoek . Pionierspark word begrens deur Tauben Glen en Hochlandpark in die noorde, die Suidelike Nywerheidsgebied en die Eros-lughawe in die ooste, Academia in die suidooste, die Universiteit van Namibie se kampus in die suidweste en Pionierspark Uitbreiding 1 in die weste.

Pionierspark (aangedui in geel) in die stad van Windhoek

Dit is in die tweede helfte van die 20ste eeu ontwikkel. [1] Die voorstad is hoofsaaklik vir residensiele gebruik, [2] maar bevat ook die hoofkampus van die Universiteit van Namibie . [3] Ander geriewe sluit 'n begraafplaas in [4] en die Katolieke Kerk van St. Boniface, gebou in 1928, wat tot 'n nasionale monument verklaar is. [5]

Sien ook [ wysig | wysig bron ]

Verwysings [ wysig | wysig bron ]

  1. Jenny, Hans (1976). South West Africa: land of extremes . South West African Scientific Society. p. 90. ISBN   978-0-949995-11-7 .
  2. Bulpin, Thomas Victor Bulpin (1970). Discovering Southern Africa . Books of Africa. p. 703. OCLC   221754351 .
  3. Diener, Ingolf; Olivier Graefe (2001). Contemporary Namibia: the first landmarks of a post-apartheid society . Gamsberg Macmillan. p.  144 . ISBN   978-99916-0-274-5 .
  4. "Namibian Men Bury 'Mr Violence' " . The Namibian . 10 Maart 2003 . Besoek op 31 Oktober 2009 .
  5. Vogt, Andreas (2004). National monuments in Namibia: an inventory of proclaimed national monuments in the Republic of Namibia . Gamsberg Macmillan. p. 150. ISBN   978-99916-0-593-7 .