in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Phoenix straatrenbaan
is 'n 3.720 km lange straatrenbaan in
Phoenix, Arizona
Verenigde State
. Dit het die
Verenigde State Grand Prix
van 1989, 1990 en 1991 (vir 3 byeenkomste) aangebied, maar dis uiteindelik laat vaar weens swak toeskouergetalle. Daar was geen verdere
Formule 1-renne
in die VSA totdat die
Indianapolis Motor Speedway
sy eerste Grand Prix in
2000
gehou het nie.