in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Pernambuco
(uitgespreek in
Portugees
[p??n???buku]) is een van die 26 deelstate van
Brasilie
. Pernambuco se hoofstad en grootste stad,
Recife
, het 'n bevolking van 1 561 659 in 2009 gehad.
Etniese groep
|
Persent
|
Bevolking
|
Bruin
|
54,87%
|
4 799 000
|
Wit
|
37,81%
|
3 307 000
|
Swart
|
6,42%
|
561 000
|
Ander
|
0,83%
|
72 000
|
![](//upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/4/4a/Commons-logo.svg/30px-Commons-logo.svg.png) |
Wikimedia Commons bevat media in verband met
Pernambuco
.
|