in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Paolo Monti
|
---|
Paolo Monti in 1973 in Modena
|
Gebore
| 11 Augustus
1908
|
---|
Sterf
| 29 November 1982 (op 74)
|
---|
Nasionaliteit
|
Italie
|
---|
Beroep
| Fotograaf
|
---|
Bekend vir
| Argitektuurfotografie
|
---|
Paolo Monti
(
11 Augustus
1908
?
29 November
1982
) was 'n
Italiaanse
fotograaf
wat bekendheid verwerf het met sy argitektuurfotografie. Monti het sy loopbaan as professionele fotograaf in 1953 begin, met 'n vroee werkperiode wat aan
Venesie
gewy is. Hier het hy in 1948 saam met ander belangstellendes die fotografieklub
La Gondola
gestig.
[1]
Meer as 1 300 werke uit hierdie periode word in die
Archivio Storico della Gondola
te Venesie bewaar.
[2]