한국   대만   중국   일본 
Oos-Afrika - Wikipedia Gaan na inhoud

Oos-Afrika

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Oos-Afrika

Oos-Afrika of Oostelike Afrika is die oostelike gedeelte van die kontinent van Afrika . Die gebied sluit die lande Comore-eilande , Djiboeti , Eritrea , Ethiopie , Kenia , Mauritius , Seychelle , Somalie , Tanzanie , Uganda en dikwels ook Burundi , Madagaskar , Malawi , Mosambiek , Rwanda , Soedan en Suid-Soedan in.

Geografie [ wysig | wysig bron ]

Een van die geografiese kenmerke van Oos-Afrika is die Groot Skeurvallei en die groot mere wat regdeur die gebied strek. Die Assalmeer in die Djiboeti is die laagste punt van Afrika - 155 m onder seevlak. Kilimandjaro op 5 895 m bo seevlak is die hoogste punt in Afrika.

Die presiese gebied word nie altyd presies dieselfde afgebaken nie.

Gebiede van die Wereld

Afrika

Noord ( Midde-Ooste )  · Suid van die Sahara ( Sentraal  · Suider  · Wes  · Oos )

Amerikas

Noord  · Sentraal  · Karibiese Gebied )  · Suid  · Latyns

Asie

Sentraal  · Oos  · Noord-Asie ( Verre-Ooste )  · Suid ( Indiese subkontinent )  · Suidoos  · Suidwes ( Midde-Ooste )  · Wes

Europa

Sentraal  · Noord  · Suid  · Wes  · Oos

Oseanie

Australasie ( Australie  · Seeland )  · Melanesie  · Mikronesie  · Polinesie

Poolgebiede

Noordpoolgebied  · Antarktika

Oseane

Arktiese  · Atlantiese  · Indiese  · Stille  · Suidelike

See

Oorsig van See

Sien ook Kontinente van die wereld