Oklahoma

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Deelstaat Oklahoma
alt alt
Vlag van Oklahoma Seel
Bynaam(e): The Sooner State
alt
Kaart van die Verenigde State met Oklahoma uitgelig
Amptelike taal(e) Geen
Hoofstad Oklahoma City
Grootste stad Oklahoma City
Area   46 ste in die V.S.
 - Totaal 181 195 km 2
 - Wydte 370 km
 - Lengte 480 km
 - Water 3 173 km 2
 - % water 1,8 %
 - Breedtegraad 33°37' N tot 37° N
 - Lengtegraad 94°?26' W tot 103° W
Bevolking   28 ste in die V.S.
 - Totaal 3 814 820 (2012 skatting)
 - Digtheid 20,7/km 2
35 ste in die V.S.
Hoogte  
 - Hoogste punt Black Mesa
1,515 m
 - Gemiddeld 395 m
 - Laagste punt Little Rivier by Arkansas-grens
88 m
Toetrede tot die Unie   16 November 1907 (46 ste )
Goewerneur Kevin Stitt (R)
Luitenant-Goewerneur Matt Pinnell (R)
Wetgewer Oklahoma Wetgewer
 - Hoerhuis Senaat
 - Laerhuis Huis van Verteenwoordigers
V.S. Senatore Jim Inhofe (R)
James Lankford (R)
Tydsone UTC -6 / Somertyd -5
Afkortings OK US-OK
Webblad www.ok.gov

Oklahoma ( ( en ) State of Oklahoma ) is 'n deelstaat in die sentrale suide van die Verenigde State van Amerika met 'n bevolking van vier miljoen en 'n oppervlakte van 181 196 vierkante kilometer. Die hoofstad en grootste stad is Oklahoma City . Oklahoma is die 46ste staat wat tot die Unie toegelaat is. Dit word in die noorde deur Colorado en Kansas , in die ooste deur Missouri en Arkansas , in die suide deur Texas , en in die weste deur Nieu-Meksiko begrens.

Oklahoma se bynaam is The Sooner State . Die woord Oklahoma kom van die Choctaw -woorde 'okla' en 'humma', wat "land van die rooiman" beteken.

Bekende persoonlikhede wat in Oklahoma gebore is [ wysig | wysig bron ]

Eksterne skakels [ wysig | wysig bron ]

Toerisme

Geskiedenis


Vlag van die Verenigde State Verenigde State van Amerika Seël van die Verenigde State
State Alabama ? Alaska ? Arizona ? Arkansas ? Colorado ? Connecticut ? Delaware ? Florida ? Georgia ? Hawaii ? Idaho ? Illinois ? Indiana ? Iowa ? Kalifornie ? Kansas ? Kentucky ? Louisiana ? Maine ? Maryland ? Massachusetts ? Michigan ? Minnesota ? Mississippi ? Missouri ? Montana ? Nebraska ? Nevada ? New Hampshire ? New Jersey ? Nieu-Meksiko ? New York ? Noord-Carolina ? Noord-Dakota ? Ohio ? Oklahoma ? Oregon ? Pennsilvanie ? Rhode Island ? Suid-Carolina ? Suid-Dakota ? Tennessee ? Texas ? Utah ? Vermont ? Virginie ? Washington ? Wes-Virginie ? Wisconsin ? Wyoming
Federale distrik Distrik Columbia ( Washington, D.C. )
Eilandgebiede Amerikaanse Maagde-eilande ? Amerikaans-Samoa ? Guam ? Noordelike Mariana-eilande ? Puerto Rico
Klein afgelee eilande Baker ? Howland ? Jarvis ? Johnston ? Kingman ? Midway ? Navassa ? Palmyra ? Wake
Geassosieerde lande Gefedereerde State van Mikronesie ? Marshalleilande ? Palau