in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die
Noorse See
(
Faroees
:
Noarske See
,
Noors
:
Norskehavet
,
Yslands
:
Noregshaf
) is 'n
see
van die
Atlantiese Oseaan
tussen
Svalbard
in die noorde,
Noorwee
in die ooste, die
Faroereilande
en
Shetland
in die suide,
Ysland
in die weste en
Jan Mayen
in die noordweste. Die Noorse See is gelee tussen die
Noordsee
in die suide, die Atlantiese Oseaan in die suidweste, die
Groenlandsee
in die noordweste en die
Barentssee
in die noordooste.
[1]
Die see het 'n oppervlakte van sowat 1,4 miljoen km² en dieptes tot 4 000 km, aansienlik meer as die aangrensende Barents- en Noordsee.
Die Noorse See is 'n belangrike plek vir die
aardgas
- en
ru-olie
-ontginning asook vir die industriele visvang.
-
Noordelike grens: Svalbard
-
Oostelike grens: Die Noordkaap
-
Suidelike grens: Die
Geirangerfjord
-
Westelike grens: Oos-Ysland