in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Deelstaat Noord-Dakota
|
|
|
Vlag van Noord-Dakota
|
Seel
|
|
Bynaam(e):
Peace Garden State, Roughrider State, Flickertail State, Norse Dakota, The 701
|
|
Amptelike taal(e)
|
Engels
|
Hoofstad
|
Bismarck
|
Grootste stad
|
Fargo
|
Area
|
19
de
in die V.S.
|
- Totaal
|
183 272 km
2
|
- Wydte
|
340 km
|
- Lengte
|
545 km
|
- Water
|
4 432 km
2
|
- % water
|
2,4 %
|
- Breedtegraad
|
45°?56′ N tot 49°?00′ N
|
- Lengtegraad
|
96°?33′ W tot 104°?03′ W
|
Bevolking
|
48
ste
in die V.S.
|
- Totaal
|
672 591
|
- Digtheid
|
3,7/km
2
47
ste
in die V.S.
|
Hoogte
|
|
- Hoogste punt
|
White Butte
1 069 m
|
- Gemiddeld
|
580 m
|
- Laagste punt
|
"Red River of the North" by die Manitoba-grens
229 m
|
Toetrede tot die Unie
|
2 November
1889
(39
ste
)
|
Goewerneur
|
Doug Burgum
(R)
|
Luitenant-Goewerneur
|
Brent Sanford
(R)
|
Wetgewer
|
Noord-Dakota Wetgewende Vergadering
|
- Hoerhuis
|
Senaat
|
- Laerhuis
|
Huis van Verteenwoordigers
|
V.S. Senatore
|
John Hoeven
(R)
Kevin Cramer
(R)
|
Tydsone
|
UTC
-7/-6 /
Somertyd
-6/-5
|
Afkortings
|
ND
US-ND
|
Webblad
|
www.nd.gov
|
Noord-Dakota
(
Engels
:
State of North Dakota
) is 'n
deelstaat
in die middeweste van die
Verenigde State van Amerika
. Die hoofstad is
Bismarck
en die grootste stad
Fargo
. Dit is die 19de grootste deelstaat met 'n oppervlakte van 183 272 vierkante kilometer.
Noord-Dakota het 'n bevolking van sowat 672 000 en word in die noorde deur
Kanada
(provinsies:
Saskatchewan
en
Manitoba
), in die ooste deur
Minnesota
, in die suide deur
Suid-Dakota
, en in die weste deur
Montana
begrens. Die staat le in die
Bo-middeweste
en in die
Groot Vlaktes
. Dit het 'n tipiese vastelandsklimaat met warm somers en lang, koue winters.
Die naam "Dakota" is 'n woord uit die Lakota-taal en beteken "ewige vriend."
Noord-Dakota se byname is
Peace Garden State
,
Roughrider State
,
Flickertail State
,
The 701
en
Norse Dakota
(die woord
Norse
verwys na die groot getalle
Skandinawiers
wat hulle in Noord-Dakota gevestig het). Na Noord-Dakota word as Amerika se veiligste deelstaat verwys, selfs al is dit net in die derde plek van die veiligste
VSA-deelstate
, na
New Hampshire
en
Maine
.
- Toerisme
- Geskiedenis