한국   대만   중국   일본 
Neurenberg - Wikipedia Gaan na inhoud

Neurenberg

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Neurenberg

Kaart Wapen
Vlag
  Land Vlag van Duitsland  Duitsland
  Deelstaat Beiere
  Koordinate 49°27′N 11°5′O  /  49.450°N 11.083°O  / 49.450; 11.083
  Stigting 1000/1040
  Stadstatus 1219
  Oppervlakte :  
 - Totaal 186,44 vk km
  Hoogte bo seevlak 309 m
  Bevolking:  
 - Totaal (31 Desember 2020) 515 543 [1]
 - Bevolkingsdigtheid 2 765/vk km
 - Metropolitaanse gebied 3 500 000 [2]
  Tydsone UTC +1 (MET)
 - Somertyd UTC +2 (MEST)
  Burgemeester Marcus Konig (CSU)
  Amptelike webwerf www.nuernberg.de

Neurenberg ( Duits : Nurnberg , [?n???nb???k], ) is die tweede grootste stad in Beiere , Duitsland , na die hoofstad Munchen met 'n bevolking van 515 543 in 2020 en 'n oppervlakte van 186,44 km².

Geografie [ wysig | wysig bron ]

Neurenberg is gelee in die noorde van Beiere, 170 km noord van Munchen .

Geskiedenis [ wysig | wysig bron ]

Die stad het bekend geraak vir die Neurenberg-verhore wat na die Tweede Wereldoorlog hier gehou is. Dit was een van die gasheerstede tydens beide die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2005 en FIFA Sokker-Wereldbekertoernooi in 2006 .

Galery [ wysig | wysig bron ]

Verwysings [ wysig | wysig bron ]

Eksterne skakels [ wysig | wysig bron ]