한국   대만   중국   일본 
Neder-Sorbies - Wikipedia Gaan na inhoud

Neder-Sorbies

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Neder-Sorbies
dolnoserb??ina, dolnoserbska r?c
Gepraat in: Vlag van Duitsland  Duitsland  
Gebied: Neder- Lausitz
Totale sprekers: 6 860 [1]
Taalfamilie : Indo-Europees
  Slawies
   Wes-Slawies
    Sorbies
     Neder-Sorbies  
Skrifstelsel: Latynse alfabet  
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Duitsland  Duitsland
Gereguleer deur: Sorbiese Taalraad
Taalkodes
ISO 639-1 : geen
ISO 639-2 : dsb
ISO 639-3 : dsb  
Die Sorbiese taalgebied in Duitsland
Tweetalige padteken in Cottbus

Neder-Sorbies of Wendies ( dolnoserb??ina , dolnoserbska r?c , Duits : Niedersorbische Sprache ) is 'n Wes-Slawiese taal en word deur 6 860 mense hoofsaaklik in die Neder- Lausitz -streek in die Duitse deelstaat Brandenburg gepraat. Die grootste stede in die Neder-Sorbiese taalgebied is Cottbus ( Cho?ebuz ) en Lubbenau ( Lubnjow ).

Die naaste taal, wat nou aan Neder-Sorbies verwant is, is Opper-Sorbies . Die naaste verwante tale is Kasjoebies , Pools , Slowaaks en Tsjeggies .

Verwysings [ wysig | wysig bron ]

Eksterne skakels [ wysig | wysig bron ]

Wikipedia
Wikipedia
Sien gerus Wikipedia se uitgawe in Neder-Sorbies


Indo-Europese tale : Satem-tale : Slawiese tale
Wes-Slawiese tale :
Kasjoebies | Polabies (†) | Pools | Slowaaks | Silesies | Sorbies ( Neder-Sorbies , Opper-Sorbies ) | Rusyn (Rusnak) | Tsjeggies
Oos-Slawiese tale :
Oud-Oos-Slawies (†) | Oekraiens | Russies | Rusyn (Roeteens) | Belarussies
Suid-Slawiese tale :
Bulgaars | Masedonies | Sloweens | Serwo-Kroaties ( Bosnies , Kroaties , Montenegryns , Serwies )
Kunsmatige tale :
Protoslawies | Kerkslawies ( Ou Kerkslawies ) | Interslawies