in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Twaalf persone het op die
maan
geloop. Vier van hulle leef nog (teen Mei 2018). Alle
maanlandings
het tussen Julie 1969 en Desember 1972 as deel van die
Nasa
se
Apollo-program
plaasgevind.
#
|
Naam
|
Gebore
|
Oorlede
|
Ouderdom
by staptog
|
Missie
|
Datum van maanloop
|
Werkgewer
|
Alma mater
|
0
1.
|
Neil Armstrong
|
(
1930-08-05
)
5 Augustus 1930
|
25 Augustus 2012 (op 82)
|
38j 11 m 15d
|
Apollo 11
|
21 Julie 1969
[1]
|
Nasa
[2]
|
Purdue-universiteit
,
Universiteit van Suid-Kalifornie
|
0
2.
|
Buzz Aldrin
|
20 Januarie 1930
(
1930-01-20
)
(94 jaar oud)
|
|
39j 6 m 0d
|
Amerikaanse Lugmag
|
United States Military Academy
,
Massachusetts Institute of Technology
|
0
3.
|
Pete Conrad
|
(
1930-06-02
)
2 Junie 1930
|
8 Julie 1999 (op 69)
|
39j 5 m 17d
|
Apollo 12
|
19?20 November 1969
|
Amerikaanse Vloot
|
Universiteit van Princeton
|
0
4.
|
Alan Bean
|
(
1932-03-15
)
15 Maart 1932
|
26 Mei 2018 (op 86)
|
37j 8 m 4d
|
Amerikaanse Vloot
|
Universiteit van Texas, Austin
|
0
5.
|
Alan Shepard
|
(
1923-11-18
)
18 November 1923
|
21 Julie 1998 (op 74)
|
47j 2 m 18d
|
Apollo 14
|
5?6 Februarie 1971
|
Amerikaanse Vloot
|
United States Naval Academy
,
Naval War College
|
0
6.
|
Edgar Mitchell
|
(
1930-09-17
)
17 September 1930
|
4 Februarie 2016 (op 85)
|
40j 4 m 19d
|
Amerikaanse Vloot
|
Carnegie Mellon-universiteit, Naval Postgraduate School, Massachusetts Institute of Technology
|
0
7.
|
David Scott
|
6 Junie 1932
(
1932-06-06
)
(91 jaar oud)
|
|
39j 1 m 25d
|
Apollo 15
|
31 Julie ? 2 Augustus 1971
|
Amerikaanse Lugmag
|
Universiteit van Michigan; later 'n Eredoktorsgraad, United States Military Academy, Massachusetts Institute of Technology
|
0
8.
|
James Irwin
|
(
1930-03-17
)
17 Maart 1930
|
8 Augustus 1991 (op 61)
|
41j 4 m 14d
|
Amerikaanse Lugmag
|
United States Naval Academy
, Universiteit van Michigan
|
0
9.
|
John W. Young
|
(
1930-09-24
)
24 September 1930
|
5 Januarie 2018 (op 87)
|
41j 6 m 28d
|
Apollo 16
|
21?23 April 1972
|
Amerikaanse Vloot
|
Georgia Institute of Technology
|
10.
|
Charles Duke
|
3 Oktober 1935
(
1935-10-03
)
(88 jaar oud)
|
|
36j 6 m 18d
|
Amerikaanse Vloot
|
United States Naval Academy
, Massachusetts Institute of Technology
|
11.
|
Eugene Cernan
|
(
1934-03-14
)
14 Maart 1934
|
16 Januarie 2017 (op 82)
|
38j 9 m 7d
|
Apollo 17
|
11?14 Desember 1972
|
Amerikaanse Vloot
|
Purdue-universiteit, Naval Postgraduate School
|
12.
|
Harrison Schmitt
|
3 Julie 1935
(
1935-07-03
)
(88 jaar oud)
|
|
37j 5 m 8d
|
Nasa
|
Caltech, Universiteit van Oslo (uitruilstudent),
Harvard-universiteit
(PhD Geology)
|
Tydens elkeen van die Apollo 17 uitstappies op die maan was Harrison Schmitt die tweede persoon uit en die eerste persoon terug in die
maanmodule
. Hy is dus die 12de en laaste unieke persoon wat op die maan geloop het. Eugene Cernan as die tweede persoon wat terug in die maanmodule geklim het was dus die laaste persoon wat fisies op die maan geloop het.
Alan Shepard is die oudste persoon wat op die maan geloop het: 47 jaar en 89 dae. Charles Duke is die jongste, 36 jaar en 201 dae. Duke het ook 'n foto van sy gesin op die maan agtergelaat.
Jim Lovell
en
Fred Haise
moes op die maan geloop het tydens die
Apollo 13
sending maar dit was gekanselleer weens 'n ernstige tegniese fout op pad na die maan toe. Haise was geskeduleer as bevelvoerder van Apollo 19 om op die maan te loop maar beide Apollo 18 en 19 is gekanselleer op 2 September 1970.
David Scott is die eerste persoon wat 'n
voertuig
op die maan bestuur het tydens die Apollo 15-missie.
James Irwin was die eerste van die twaalf persone wat oorlede is, op 8 Augustus 1991.
|
---|
Neil Armstrong
(Bev,
Apollo 11
) ?
Buzz Aldrin
(MML,
Apollo 11
) ?
Pete Conrad
(Bev,
Apollo 12
) ?
Alan Bean
(MML,
Apollo 12
) ?
Alan Shepard
(Bev,
Apollo 14
) ?
Edgar Mitchell
(MML,
Apollo 14
) ?
David Scott
(Bev,
Apollo 15
) ?
James Irwin
(MML,
Apollo 15
) ?
John W. Young
(Bev,
Apollo 16
) ?
Charles Duke
(MML,
Apollo 16
) ?
Eugene Cernan
(Bev,
Apollo 17
) ?
Harrison Schmitt
(MML,
Apollo 17
)
|
|