한국   대만   중국   일본 
Maki Kaji - Wikipedia Gaan na inhoud

Maki Kaji

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Maki Kaji
Kaji in 2011
Gebore 8 Oktober 1951
Sapporo , Japan
Sterf 10 Augustus 2021 (op 69)
Tokio , Japan

Maki Kaji (?治 ?起, 8 Oktober 1951 - 10 Augustus 2021) was 'n Japannese wat bekend staan as die Vader van Sudoku . Hy het die spel verfyn, bemark en meer toeganklik gemaak. Kaji is in Sapporo, Japan gebore.

Bron [ wysig | wysig bron ]

  • "Maki Kaji:'Vader van sudoku' het gedobbel op speletjie - en gewen" Rapport Weekliks 22 Augustus 2021