Ladinies

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Ladinies
ladin
Gepraat in: Vlag van Italië  Italie  
Gebied: Trentino-Suid-Tirool
Totale sprekers: 28 000 [1]
Taalfamilie : Indo-Europees
  Italies
   Romaans
    Wes-Romaans
     Galloromaans
      Retoromaans
       Ladinies  
Skrifstelsel: Latynse alfabet  
Amptelike status
Amptelike taal in: Trentino-Suid-Tirool
Gereguleer deur: Istitut Ladin Micura de Ru
Taalkodes
ISO 639-1 : geen
ISO 639-2 :
ISO 639-3 : lld  
Verspreiding van Ladinies

Ladinies is 'n taal wat in sekere Europese lande gebruik word.

Opskrif in Ladinies. Vertaling: "'n Goeie herberg, goeie geselskap, almal besoek hom graag, oud en jong."

Die naam Ladinies word soms gebruik as sinoniem vir Retoromaans , meestal word dit egter gebruik vir die westelike variante van Retoromaans, dus met uitsluiting van Friulaans .

Ladinies word in Belluno , Bolzano (Bozen), St. Christina in Groden , Val Gardena in Suid-Tirol en Trient in Italie gepraat. Die Europese Buro vir Minderheidstale skat die aantal sprekers in Italie op 28 000. Die Freie Universitat Bozen/Libera Universita di Bolzano het sedert 2001 'n Ladiniese afdeling wat op taalkunde , filologie en meertalige opvoedkunde fokus.

Verwysings [ wysig | wysig bron ]

  1. ( en ) "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Ladin" . Ethnologue . Besoek op 8 September 2020 .

Verdere leesstof [ wysig | wysig bron ]

Eksterne skakels [ wysig | wysig bron ]

Wikipedia
Wikipedia
Sien gerus Wikipedia se uitgawe in Ladinies
  • Wikimedia Commons logo Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Ladinies .
  • News Geargiveer 7 Mei 2017 op Wayback Machine ? Noeles.net die eerste internet-nuus-portaal in Ladinies (Dolomite Ladinies / Standaard Ladinies). Die inhoud is meestal oor Ladiniese kultuur, politiek, samelewing, ens.
  • Weekly Paper ? La Usc Di Ladins (Die stem van die Landiniers ? in Ladinies ? verskillende afdelings in al die sub-dialekte geskryf.


Indo-Europese tale : Kentum-tale : Italiese tale
Italiese groep Oskies | Umbries | Faliskies | Latyn
Romaanse tale
Iberoromaans Aragonees | Asturies | Galicies | Katalaans | Ladino | Leonees | Portugees | Spaans
Galloromaans Langues d'oil : Frans | Gallo | Lorreins | Normandies ( Auregnais | Guernesiais | Jerriais | Sercquiais ) Pikardies | Champenois | Waals | Anglo-Normandies
Oksitaans : Aranees | Auvergnat | Gaskons | Languedokies | Limousin | Provensaals
Frankoprovensaals
Galloitalies Lombardies | Monegaskies | Piemontees | Venesiaans
Retoromaans Romansch | Ladinies | Friulaans
Italoromaans Dalmaties | Italiaans | Napolitaans
Suid-Romaans Korsikaans | Sardies ( Campidanies , Galluraans , Logudories , Sassaries ) | Sisiliaans
Balkanromaans Aroemeens | Istro-Roemaans | Meglenoroemaans | Roemeens
Romaanse
Kunstale
Interlingua | Interlingue | Lingua Franca Nova