Kobus Wiese

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Kobus Wiese Rugbyportaal
Volle naam Jakobus Johannes Wiese
Geboortedatum 16 Mei 1964 ( 1964-05-16 ) (60 jaar oud)
Geboorteplek Paarl , Suid-Afrika
Lengte 1,99 m
Massa 125 kg
Skool Paarl Gimnasium
Beroep Sakeman
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Slot
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
1985
1986?1987
1988?1997
Boland
Wes-Transvaal
Transvaal/Goue Leeus
12
18
128
()
(4)
(105)
Superrugby / Verenigde Rugbykampioenskap
Jare Klub / span Weds (pte)
1997
1998
Gauteng Leeus
Cats
8
3
(10)
(0)
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
1993?1996 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 18 (5)

Jakobus Johannes "Kobus" Wiese (gebore 16 Mei 1964 ) is 'n voormalige Suid-Afrikaanse rugbyspeler . Hy het tussen 1993 en 1996 as slot vir die Springbokke uitgedraf. [1] Hy was 'n lid van die span wat die Rugbywereldbeker 1995 gewen het. Hy was 'n spesialis nommer twee lynstaanspringer, en het uitgestaan in die vaste los- en losspel.

Verwysings [ wysig | wysig bron ]

  1. ( en ) "Kobus Wiese" . ESPNscrum . Besoek op 2 April 2021 .