Kanton Aargau

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Kanton Aargau
Kantonsvlag Kantonswapen
( Besonderhede ) ( Besonderhede )
Basiese gegewens
Ampstaal : Duits
Hoofstad : Aarau
Stigting: 1803
Oppervlakte : 1 403,81 km²
Bevolking: 653 500 (31 Desember 2015) [1]
Bevolkingsdigtheid : 466 inwoners / km²
Buitelanders: 24,2 % (30 September 2015) [2]
Werkloosheidsyfer: 3,4 % (31 Desember 2015) [3]
ISO 3166-2 : CH-AG
Amptelike webwerf: www.ag.ch
Kaart

Aargau is 'n kanton in noordelike Switserland met sowat 600 duisend inwoners. 85,7% van die inwoners praat Duits as moedertaal. Ongeveer 50% is gereformeerd en 50% katoliek. Die hoofstad is Aarau .

Distrikte [ wysig | wysig bron ]

Aargau is onderverdeel in 11 distrikte:

Verwysings [ wysig | wysig bron ]

Eksterne skakels [ wysig | wysig bron ]