한국   대만   중국   일본 
Kaap Columbine-vuurtoring - Wikipedia Gaan na inhoud

Kaap Columbine-vuurtoring

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die Kaap Columbine-vuurtoring.

Die Kaap Columbine-vuurtoring is 'n vuurtoring aan die kus van die Atlantiese Oseaan by Kaap Columbine , omtrent 3 km van Paternoster aan die Weskus .

Die 15 meter hoe toring is uit hout vervaardig. Dit is in 1936 gebou op 'n stukkie hoer grond genaamd Castle Rock, wat die lig 80 meter bo seevlak plaas. Die toring is deur H.C. Cooper ontwerp en gebou. Dit is teen sononder op 1 Oktober 1936 deur sy vrou geopen. [1]

Kaap Columbine is genoem na die skuit Columbine wat in 1829 daar vergaan het.

Verwysings [ wysig | wysig bron ]

  1. Lighthouses of South Africa , Cape Columbine , Besoek op 22 Desember 2006

Koordinate : 32°48′39″S 17°51′23″O  /  32.81083°S 17.85639°O  / -32.81083; 17.85639

Vlag van Suid-Afrika Vuurtorings van Suid-Afrika
Atlantiese Kus en Valsbaai:

Dasseneiland  • Doringbaai  • Groenpunt  • Groenriviermond  • Hondeklipbaai  • Kaap Columbine  • Kaappunt (Diaspunt)  • Kaappunt (Kaap Maclear)  • Kaapstadhawe-breekwater  • Kaap St. Martin  • Milnerton  • Mouillepunt  • North Head, Saldanhabaai  • Port Nolloth  • Robbeneiland  • Roman Rock  • Simonstad-skeepswerf  • Slangkop  • South Head, Saldanhabaai  • Stompneuspunt

Kaapse Suidkus:

Cape Seal  • Danger Point  • Hangklip  • Kaap Agulhas  • Kaap Infanta  • Kaap Sint Blaize  • Quoin Point  • Ystervarkpunt

Oos-Kaap:

Castle Point  • Deal-vuurtoring  • Donkin Hill  • Groot-Vispunt  • Hood Point  • Kaap Hermes  • Kaap Morgan  • Kaap Recife  • M’bashe Point  • Seal Point  • South Sand Bluff  • Voeleiland

KwaZulu-Natal:

Anglo-American-gebou  • Cooper  • Durnford Point  • Green Point (Clansthal)  • Ifafastrand  • Jesser Point  • Kaap St. Lucia  • Kaap Vidal  • North Sand Bluff  • Ou Bluff-vuurtoring  • Port Shepstone  • Richardsbaai-Noord-breekwater  • Richardsbaai  • Umhlanga Rocks