in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Juliana Louise Emma Marie Wilhelmina van Oranje-Nassau
(
Den Haag
,
30 April
1909
?
Soestdijk
,
20 Maart
2004
) was vanaf 4 September 1948 tot 30 April 1980 die koningin van die Nederlande.
Sy het onder andere die titels prinses van die Nederlande, prinses van Oranje-Nassau, hertogin van Mecklenburg en prinses van Lippe-Biesterfeld gehad. Juliana was getroud met prins Bernhard van Lippe-Biesterfeld en het vier dogters saam gehad,
Beatrix
, Irene, Margriet en Christina. Beatrix het haar in 1980 as koningin opgevolg.
Sy staan in 1949
soewereiniteit
aan
Indonesie
toe.