in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jonas Malheiro Savimbi
(3 Augustus 1934 ? 22 Februarie 2002) was die leier van
UNITA
, die antikommunistiese organisasie in
Angola
wat vanaf die sestigs eers teen die
Portugese koloniste
, en vervolgens vanaf 1975 teen die marxistiese
MPLA
-regering in die
Angolese Burgeroorlog
'n stryd gevoer het. UNITA is tans die tweede grootste politieke party in Angola.
Savimbi het in 2002 gesterf tydens gevegte met Angolese regeringsmagte.