in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
James Thompson
(18 November 1986 - ) is 'n Suid-Afrikaanse Olimpiese roeier wie se span in die
2012 Olimpiese Somerspele
'n goue medalje in die liggewig viermanspan roeikompetisie verower het. Thompson roei vir Tuks en het 'n graad in Sportwetenskap. Hy het ook 'n silwermedalje in die Wereldbeker-regatta in
Luzern
,
Switserland
gewen gedurende Mei 2012.
Goud! Goud! Goud!
, Beeld 3, Augustus 2012