한국   대만   중국   일본 
Jonkoping - Wikipedia Gaan na inhoud

Jonkoping

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Jonkoping

Kaart Wapen
Vlag
  Land Vlag van Swede  Swede
  Landskap Smaland
  Lan Jonkoping
  Koordinate 57°47′N 14°10′O  /  57.783°N 14.167°O  / 57.783; 14.167
  Stigting (eerste verwysing) 13de eeu
  Stadstatus 18 Mei 1284
  Oppervlakte:  
 - Totaal ( kommun ) 1 924,96 vk km [1]
  Hoogte bo seevlak 90 m
  Bevolking:  
 - Totaal (2023) 146 161 [2]
 - Bevolkingsdigtheid ( kommun ) 75,9/vk km
  Tydsone UTC +1 (MET)
 - Somertyd UTC +2 (MEST)
  Klimaat  
 - Tipe Gematigde klimaat
 - Gemiddelde jaarlikse temperatuur 7,9 °C
 - Gem. temp. Januarie/Julie ?1,5 / 18,1 °C
 - Gemiddelde jaarlikse neerslae 594,8 mm
  Amptelike webwerf jonkoping.se

Jonkoping ( Sweeds : [?jœ?nː??øːp?ŋ], ) is 'n stad in Suid- Swede met 'n oppervlakte van 1 924,96 vierkante kilometer en 'n bevolking van 146 161 (2023). Jonkoping dien as die administratiewe hoofstad van sowel die lan asook die gelyknamige munisipaliteit (Sweeds: kommun ).

Die Sofiakerk in die Neogotiese styl , 1888

Jonkoping is gelee aan die suidoewer van die Vatternmeer , Swede se tweede grootste meer.

Op 18 Mei 1284 het Jonkoping die eerste Sweedse stad geword om stadsregte te verkry. Die naam Jonkoping verwys na 'n markstad ( koping ) aan 'n spruitjie ( Junebacken ). [3] Ander Sweedse stede met 'n soortgelyke naam sluit in Norrkoping ("noordelike markstad"), Linkoping , Nykoping en Soderkoping ("suidelike markstad").

Verwysings [ wysig | wysig bron ]

  1. ( en ) "Square kilometre by region, type of area and year" . Statistiek Swede. 2024 . Besoek op 12 Mei 2024 .
  2. ( sv ) "Folkmangd och befolkningsforandringar ? Kvartal 4, 2023" . Statistiek Swede. 22 Februarie 2024 . Besoek op 12 Mei 2024 .
  3. ( sv ) Mats Wahlberg, red. (2003). Svenskt ortnamnslexikon (PDF) (1ste uitg.). Uppsala: Swedish Institute for Dialectology, Onomastics and Folklore Research. p. 158. ISBN   91-7229-020-X . Besoek op 9 Oktober 2017 .

Eksterne skakels [ wysig | wysig bron ]