한국   대만   중국   일본 
Isotope van flerovium - Wikipedia Gaan na inhoud

Isotope van flerovium

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Die chemiese element flerovium (Fl), met ’n atoommassa van ongeveer 289 u , het geen stabiele isotope nie en word dus as ’n radioaktiewe element geklassifiseer. Die vyf isotope is onstabiel en het ’n relatief kort halfleeftyd (die meeste minder as ’n sekonde).

In die natuur kom geen flerovium voor nie; alle isotope is sinteties in ’n laboratorium berei. Die eerste sintetiese isotoop was 289 Fl, in 1996 .

Die kortslewende isotoop van flerovium is 285 Fl, met ’n halfleeftyd van ongeveer 125 millisekondes. Die langslewende een is 289 Fl, met ’n halfleeftyd van 2,6 sekondes.

Oorsig [ wysig | wysig bron ]

Nuklied Z ( p ) N ( n ) Isotopiese massa (u) Halfleeftyd Radioaktiewe verval VP Kernspin
Opwekkingsenergie
285 Fl 114 171 285,18370(111) 125 ms α 281 Cn 3/2 +
286 Fl 114 172 286,18386(83) 130 ms SS (60%) 0 +
α (40%) 282 Cn
287 Fl 114 173 287,18560(83) 510 ms α 283 Cn
287m Fl 5,5 s α 283 Cn
288 Fl 114 174 288,18569(91) 0,8 s α 284 Cn 0 +
289 Fl 114 175 289,18728(79) 2,6 s α 285 Cn 5/2 +
289m Fl 1,1 min α 285 Cn

Isotope per element [ wysig | wysig bron ]

1 H 2 He 3 Li 4 Be 5 B 6 C 7 N 8 O 9 F 10 Ne 11 Na 12 Mg 13 Al 14 Si 15 P 16 S 17 Cl 18 Ar 19 K
20 Ca 21 Sc 22 Ti 23 V 24 Cr 25 Mn 26 Fe 27 Co 28 Ni 29 Cu 30 Zn 31 Ga 32 Ge 33 As 34 Se 35 Br 36 Kr 37 Rb 38 Sr 39 Y
40 Zr 41 Nb 42 Mo 43 Tc 44 Ru 45 Rh 46 Pd 47 Ag 48 Cd 49 In 50 Sn 51 Sb 52 Te 53 I 54 Xe 55 Cs 56 Ba 57 La 58 Ce 59 Pr
60 Nd 61 Pm 62 Sm 63 Eu 64 Gd 65 Tb 66 Dy 67 Ho 68 Er 69 Tm 70 Yb 71 Lu 72 Hf 73 Ta 74 W 75 Re 76 Os 77 Ir 78 Pt 79 Au
80 Hg 81 Tl 82 Pb 83 Bi 84 Po 85 At 86 Rn 87 Fr 88 Ra 89 Ac 90 Th 91 Pa 92 U 93 Np 94 Pu 95 Am 96 Cm 97 Bk 98 Cf 99 Es
100 Fm 101 Md 102 No 103 Lr 104 Rf 105 Db 106 Sg 107 Bh 108 Hs 109 Mt 110 Ds 111 Rg 112 Cn 113 Nh 114 Fl 115 Mc 116 Lv 117 Ts 118 Og

Bronne [ wysig | wysig bron ]