Indiana

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Deelstaat Indiana
alt alt
Vlag van Indiana Seel
Bynaam(e): Hoosier State
alt
Kaart van die Verenigde State met Indiana uitgelig
Amptelike taal(e) Engels
Gesproke taal(e) Engels ; klein minderhede Frans- en Spaanssprekendes
Hoofstad Indianapolis
Grootste stad Indianapolis
Area   38 ste in die V.S.
 - Totaal 94 321 km 2
 - Wydte 225 km
 - Lengte 435 km
 - Water 1 424 km 2
 - % water 1,5 %
 - Breedtegraad 37°?46′ N to 41°?46′ N
 - Lengtegraad 84°?47′ W to 88°?6′ W
Bevolking   15 de in die V.S.
 - Totaal 6 483 802
 - Digtheid 38,07/km²/km 2
16 ste in die V.S.
Hoogte  
 - Hoogste punt Hoosier Heuwel
383 m
 - Gemiddeld 210 m
 - Laagste punt Samevloei van Ohiorivier en Wabashrivier
97 m
Toetrede tot die Unie   Desember 11 1816 (19 ste )
Goewerneur Eric Holcomb (R)
Luitenant-Goewerneur Suzanne Crouch (R)
Wetgewer Indiana Algemene Vergadering
 - Hoerhuis Senaat
 - Laerhuis Huis van Verteenwoordigers
V.S. Senatore Todd Young (R)
Joe Donnelly (D)
Tydsone UTC -6 / Somertyd -5
Afkortings IN US-IN
Webblad www.in.gov

Indiana ( Engels : State of Indiana ) is 'n deelstaat in die midweste van die Verenigde State van Amerika met byna 6,5 miljoen inwoners. Sy hoofstad en grootste stad is Indianapolis . Indiana word in die noorde deur Michigan , in die ooste deur Ohio , in die suide deur Kentucky , in die weste deur Illinois , en in die noordweste deur die Michiganmeer begrens.

Indiana se bynaam is Hoosier State . Die etimologie van die woord "Hoosier" is onbekend.

Eksterne skakels [ wysig | wysig bron ]

Toerisme

Geskiedenis

Vlag van die Verenigde State Verenigde State van Amerika Seël van die Verenigde State
State Alabama ? Alaska ? Arizona ? Arkansas ? Colorado ? Connecticut ? Delaware ? Florida ? Georgia ? Hawaii ? Idaho ? Illinois ? Indiana ? Iowa ? Kalifornie ? Kansas ? Kentucky ? Louisiana ? Maine ? Maryland ? Massachusetts ? Michigan ? Minnesota ? Mississippi ? Missouri ? Montana ? Nebraska ? Nevada ? New Hampshire ? New Jersey ? Nieu-Meksiko ? New York ? Noord-Carolina ? Noord-Dakota ? Ohio ? Oklahoma ? Oregon ? Pennsilvanie ? Rhode Island ? Suid-Carolina ? Suid-Dakota ? Tennessee ? Texas ? Utah ? Vermont ? Virginie ? Washington ? Wes-Virginie ? Wisconsin ? Wyoming
Federale distrik Distrik Columbia ( Washington, D.C. )
Eilandgebiede Amerikaanse Maagde-eilande ? Amerikaans-Samoa ? Guam ? Noordelike Mariana-eilande ? Puerto Rico
Klein afgelee eilande Baker ? Howland ? Jarvis ? Johnston ? Kingman ? Midway ? Navassa ? Palmyra ? Wake
Geassosieerde lande Gefedereerde State van Mikronesie ? Marshalleilande ? Palau