in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Hangzhou
(
Chinees
: 杭州) is 'n stad in
China
met 8 700 400 inwoners. Hangzhou is die
hoofstad
van die
provinsie
Zhejiang
in die ooste van China. Die stad is in die
Yangtzedelta
naby die kus van die
Oos-Chinese See
en 180 kilometer suid van
Sjanghai
gelee.
Die stad was in die 13de eeu 'n belangrike hawestad, maar die hawe het later toegeslik. Hangzhou is 'n susterstad van
Kaapstad
,
Suid-Afrika
en
Leeds
,
Verenigde Koninkryk
.