in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Handre Pollard
|
|
|
|
Handre Pollard tydens die
Rugbywereldbeker 2015
-wedstryd teen die VSA
|
Volle naam
|
Handre Pollard
|
Geboortedatum
|
11 Maart 1994
(
1994-03-11
)
(30 jaar oud)
|
Geboorteplek
|
Somerset-Wes
,
Suid-Afrika
|
Lengte
|
189 cm
|
Massa
|
101 kg
|
Skool
|
Paarl Gimnasium
|
Universiteit
|
Universiteit van Pretoria
|
Beroep
|
Professionele rugbyspeler
|
Rugbyloopbaan
|
Huidige status
|
Posisie
|
Losskakel
|
Huidige span
|
Montpellier
|
Loopbaan as speler
|
Posisie(s)
|
Losskakel
|
Springbokno.
|
857
|
Jeugspanne
|
Jare
|
Span
|
2007?2011
|
WP Cravenweek
|
Amateurspanne
|
Jare
|
Klub / span
|
Weds
|
(pte)
|
2013
|
UP-Tuks
|
8
|
(52)
|
Professionele / senior klubs
|
Jare
|
Klub / span
|
Weds
|
(pte)
|
2015?2016
2019?2022
2022?
|
NTT Docomo Red Hurricanes
Montpellier
Leicester Tigers
|
7
29
15
|
(29)
(175)
(146)
|
korrek soos op 22 September 2023.
|
Provinsiale- / Staatspanne
|
Jare
|
Klub / span
|
Weds
|
(pte)
|
2013?2017
2017
|
Blou Bulle
Blou Bulle XV
|
12
1
|
(94)
(6)
|
korrek soos op 22 September 2023.
|
Superrugby
/
Verenigde Rugbykampioenskap
|
Jare
|
Klub / span
|
Weds
|
(pte)
|
2014?2019
|
Bulls
|
62
|
(629)
|
|
|
korrek soos op 22 September 2023.
|
Nasionale span(ne)
|
Jare
|
Land
|
Weds
|
(pte)
|
2012
2012?2014
2014?
|
SA Skole
Junior Bokke
Suid-Afrika
|
3
14
69
|
(37)
(141)
(698)
|
korrek soos op 1 November 2023.
|
Handre Pollard
(gebore in
Somerset-Wes
op
11 Maart
1994
) is ’n
Suid-Afrikaanse
rugbyspeler
wat op
losskakel
vir die
Blou Bulle
in die
Curriebeker
en die
Bulls
in
Superrugby
gespeel het.
Pollard maak op 28 Junie 2014 sy
Springbokdebuut
teen
Skotland
in
Port Elizabeth
en teken 13 punte met die stewel aan. Hy was ook deel van Suid-Afrika se span tydens die
rugbywereldbekertoernooie
in
2015
,
2019
en
2023
.
Springbokspanne gehaal
|
---|
Springbokke vir 2019-Rugbykampioenskapreeks
|
---|
Voorspelers
| |
---|
Agterspelers
| |
---|
Afrigter
| |
---|
|