Gwangju

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Gwangju
光州廣域市

Kaart Wapen
Vlag
  Land Vlag van Suid-Korea  Suid-Korea
  Streek Honam
  Koordinate 35°10′N 126°55′O  /  35.167°N 126.917°O  / 35.167; 126.917
  Stigting 57 v.C.
  Oppervlakte:  
 - Totaal 501,24 vk km
  Hoogte bo seevlak m
  Bevolking:  
 - Totaal (2018) 1 490 092
 - Bevolkingsdigtheid 3 000/vk km
  Tydsone UTC +9 (KST)
  Burgemeester Lee Yong-seop
  Amptelike webwerf gwangju.go.kr

Gwangju ( Koreaans : 光州廣域市, [kwaŋ.dzu], ) is die sesde grootste stad naas die hoofstad Seoel , Busan , Incheon , Daegu en Daejeon in die suidweste van Suid-Korea en le in die suidweste van die Koreaanse Skiereiland . Die stad het 'n bevolking van 1 490 092 in 2019 gehad en beslaan 'n oppervlakte van 501,24 km². Die stad is in 57 v.C. gestig en was tydens die Drie koninkryke van Korea die administratiewe sentrum van die Baekje-ryk. Dit was een van die gasheerstede tydens die FIFA Sokker-Wereldbekertoernooi in 2002 wat Japan en Suid-Korea saam aangebied het.

Eksterne skakels [ wysig | wysig bron ]