한국   대만   중국   일본 
Grieks-Ortodokse Kerk van Alexandrie - Wikipedia Gaan na inhoud

Grieks-Ortodokse Kerk van Alexandrie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Grieks-Ortodokse Kerk van Alexandrie
Moederkerk Patriargaat van Alexandrie
Stigtingsjaar 451
Stigter Johannes Markus
Status Outokefaal
Kerkleiding
Hoof Theodorus II van Alexandrie
Hoof se titel Sy Mees Goddelike Salige die Pous en Patriarg van die Groot Stad Alexandrie, Libie, Pentapolis, Ethiopie, die Hele Egipte en die Hele Afrika, Vader van Vaders, Herder van Herders, Prelaat van Prelate, Dertiende van die Apostels en Regter van die Ekumene
Setel Alexandrie , Egipte
Besonderhede
Liturgie Bisantyns
Liturgiese taal   Arabies , Grieks , Engels
Kalender Hersiene Juliaanse kalender
Gelowiges 350 000
Webtuiste
http://www.greekorthodox-alexandria.org

Die Grieks-Ortodokse Kerk van Alexandrie ( Grieks : Πατριαρχε?ον ?λεξανδρε?α? κα? π?ση? ?φρικ??, Patriarcheion Alexandreias kai pas?s Aphrikes ), ook bekend as die Patriargaat van Alexandrie en die Hele Afrika , is ’n outokefale Oosters-Ortodokse Kerk wat in volle gemeenskap met die ander Oosters-Ortodokse kerke is.

Die primaat van die kerk is die Pous en Patriarg van Alexandrie en die Hele Afrika. Sy volle titel is Sy Mees Goddelike Salige die Pous en Patriarg van die Groot Stad Alexandrie, Libie, Pentapolis, Ethiopie, die Hele Egipte en die Hele Afrika, Vader van Vaders, Herder van Herders, Prelaat van Prelate, Dertiende Apostel en Regter van die Ekumene. Nes die Kopties-Ortodokse pous en die Kopties-Katolieke patriarg van Alexandrie maak hy daarop aanspraak dat hy die opvolger is van die apostel Markus , wat die Kerk in die eerste eeu n.C. gestig het in wat die begin van die Christendom in Afrika was.

Sien ook [ wysig | wysig bron ]

Eksterne skakels [ wysig | wysig bron ]