in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die
Golf van Oman
(
Arabies
: ???? ??????,
Persies
: ????? ?????
Irannese See
of ????? ?????
Persiese See
) 'n
golf
van die
Arabiese See
. Dit is tussen
Oman
en die
Verenigde Arabiese Emirate
aan die noordweste van die
Arabiese Skiereiland
en die lande
Iran
en
Pakistan
in die noorde gelee.
Die Golf van Oman is deur die
Straat van Hormuz
met die
Persiese Golf
verbind. Dit vorm 'n belangrike seestraat vir die transport van
ruolie
. Belangrike hawestede wat hier gelee is:
Maskat
in Oman,
Chabahar
in Iran en
Gwadar
in Pakistan.
-
Qantabstrand met klein bote in Oman
-
'n Visserman in Oman
-
'n Straattonnel in Khor Fakkan, VAE
-
Die Irannese kus van die Golf van Oman